EGR Blocked

Engines and Engine Systems
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: EGR Blocked

Post by KOOS BEST »

Ja myne is handrat, ek "commute " glad nie met my Patrol nie , maar die laaste 3000km was my verbruik , die swakste 7.11km/l en my beste was 10.1km. Ek hardloop op n gemiddeld van so 7.9km/l. Meestal lang pad met n treiler gewoonlik.
Dan is ek gewoonlik van die kus af oppad binneland toe.
Ek het nou op my Kruger trip , net vir jul inligting die vlge beleef.Ek en my broer het dieselfde treiler n Afrispoor , saam volgemaak en saam gery van die huis af tot in Swaziland waar ons volgemaak het , 495km verder het ek 57 lt ingegooi dws n verbruik van 8.68km/l en hy met n Disco 2 TD 5 auto was sy verbruik 45 lt dws 11km/l. Ek kon nie sy voertuig se verbruik glo nie , maar dit was die hele vakansie dieselfde trend , sy verbruik was fenominaal teenoor myne.
My vraag is hoekom kan ek nie dieselfde verbruik as hy kry nie, en die Disco is verdomp Auto ook nog, en nie veel ligter in gewig nie.

Ek moet ook bieg ek was bietjie teleergesteld in die GU 3.0 d se verbruik teenoor my ou GQ 4.2 D , ek het gedog dit sal baie beter wees maar kon toe slegs so n 1 - 1.5lt beter verbruik kry. Terwyl ek altyd die 4.2 gedruk het en nurse die 3.0 n bietjie .Ek vind ook dat die ZD30 koeler hardloop as die 4.2d, dit is nou die water temp.op n snikhede dag.(miskien omdat ek ry op EGT, weet nie
Maar ek gaan ook beslis my EGR nou afblok.Het jul dit afgeblok soos per die Ref. dokument?
Jg stuur bietjie idees en kietjies van jou catch can, op die Oz site het n ou n oliefilter gebruik gemonteer in n plastiese pyp. Sal vir julle die artikel e pos.
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: EGR Blocked

Post by KOOS BEST »

.
KOOS BEST wrote:Baie dankie , Pieter en Gerrit vir al die info.
Sal my verkoeling sisteem laat toets
Koos
Koos, ek het ook al waterverlies @ hoe werkverrigting gehad. Uiteindelik het ek 'n mikroskopiese klein lek in een van die "heater" waterpype ontdek. Ek het die voertuig by Silverton Radiators gehad waar hulle die waterstelsel onder baie hoe druk plaas (enjin afgeskakel) in 'n donker omgewing. 'n Spesiale lig wys dan die baie dun straaltjies wat uit die pyp lek mooi uit. Ou waterpype is 'n bastard. Jy sien nooit die lek nie en die warm enjin omgewing veroorsaak dat die lekkende water verdamp terwyl die enjin nog warm is. Ek noem dit met begrip dat geen ander ooglopende lekke of "gasket" probleme mag bestaan nie.
Ek het vandag my voertuig na n verkoelings agente geneem om n druk toets te doen. Gelukkig alles reg, maar die culprit is die 2 x proppe. Albei vekoeler proppe se rubber seel nie meer nie en veroorsaak n lekkasie. En raai wat die agente het nie voorraad nie , my belowe teen Woensdag.
Nog n interresantheid, het ook by Nissan vandag my kar laat toets hoekom die enjin liggie aankom. Fout van n elektriese aard, die werkswinkel bestuurder het toe n los pool op die battery opgespoor en vas gedraai en Voila , geen fout meer. Ons is toe uit vir n toetslopie met die ECU rekenaar gekoppel, vir so n 5km , het die kar gedruk tot so or die 4200opm en alles het reg gelees op die sisteem soos boost, AFM, EGR en diesel sisteem. Geen krisis , so was baie gelukkig en dit alles teen geen koste van Intercity Nissan Empangeni. Dankie Jaco die werkswinkel bestuurder.
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: EGR Blocked

Post by Pieter du Toit »

Koos

:thumbup: :thumbup: Sien dit wys mens maar net weer - die oomblik wat jy bewus raak van n probleempie is dit maar die beste om onmiddelik ondersoek te laat instel - VOOR DIT TE LAAT IS :thumbdown:

Twee verkoelingsproppe se prys is aansienlik beter as n nuwe enjin!!
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
JoshJ
Patrolman
Patrolman
Posts: 985
Joined: 30 Nov 2013 16:16
Full Name: Joshua Joubert
Nickname: Joshua
Home Town: Centurion, Gauteng
Current 4x4: 2004 GL TD42
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 81 times
Been thanked: 96 times

Re: EGR Blocked

Post by JoshJ »

Ouens,

Wat is EGR en waar vind ek dit op die eislike groot 3.0D engine. Hoe blok jul die afere af? :think: :think:
Being alive is a Blessing!!

Regards,
Joshua
User avatar
Michael
Moderator
Posts: 2506
Joined: 05 Mar 2014 14:39
Full Name: Michael
Nickname: Steyn
Home Town: Centurion
Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion, PTA
Has thanked: 192 times
Been thanked: 430 times

Re: EGR Blocked

Post by Michael »

JoshJ wrote:Ouens,

Wat is EGR en waar vind ek dit op die eislike groot 3.0D engine. Hoe blok jul die afere af? :think: :think:
Josh, EGR staan vir Exhaust Gas Recirculation. Dit is basies n pyp wat van jou exhaust manifold af hardloop tot by jou intake manifold om jou exhaust gas weer deur dou engine te sirkuleer.

Jou EGR kom net in werking wanneer jy op cruising spoed op die highway is en jou engine nie onder vrag is nie, dan maak die EGR valve oop en van jou exhaust gas gaan weer deur jou engine saam met jou skoon lug vanaf die air cleaner....... hierdie sisteem is net vir emmissions en niks anders nie.
"The Just shall live by Faith" Rom1:17

Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
User avatar
JoshJ
Patrolman
Patrolman
Posts: 985
Joined: 30 Nov 2013 16:16
Full Name: Joshua Joubert
Nickname: Joshua
Home Town: Centurion, Gauteng
Current 4x4: 2004 GL TD42
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 81 times
Been thanked: 96 times

Re: EGR Blocked

Post by JoshJ »

Baie Dankie Michael. :thumbup:

Ek het op die refference doc af gekom. Was n baie insigewende stukkie lees stof. Ek het vandag my VNT gestel soos aan beveel. Halwe draai vir n begin op n std voertuig.
Kry hopenlik more my nuwe air filter. Ek sal dan ook die EGR laat afblok. Klink my dis n baie voordelige mod. Na dit als gaan ek verder fine tune op die VNT.
Maar ek is baie beindruk met die huidige verstelling. Die Trol trek baie gladder. Ref lekker deur. Het altyd gevoel of hy tande kners as ek hom trap. Ek het so koes in 3rde rat gehad wat nou weg is. En die kar versnel weer in 5de as ek petrol trap. :blonde: .
Being alive is a Blessing!!

Regards,
Joshua
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: Bing [Bot] and 3 guests