Hi all,
I'm new to the forum, but spying a while on the loads of valuable info given.
I've been a huge Datsun/Nissan fan all my life, starting with my grandfather's Datsun SSS he gave to me.
I'm on my 4th Datsun now (Hardbody 3.3 V6 (2WD - and that's why I'm here!)
I saw a Patrol on Gumtree, and plan to test drive it tomorrow.
1) I'm no mechanic/technical expert, and would like some "obvious stuff" that I should look out for when looking at the vehicle.
2) Also, please give your thoughts on the model/price. I bit high?
3) I know this is a can of worms, but I'll probably drive 10-15km's per year. Petrol or diesel? (Saw a diesel on Gumtree this morning.)
Reliability over ecomomy, for me!
http://www.gumtree.co.za/a-cars-light-c ... 0213063509
My Hardbody drinks like a first year student, but from what a read on the forum, the HB is an economy run candidate compared to the Patrol.
Any thoughts/advice will be much appreciated! (Long post - sorry.)
Mooi dag!
2001 Patrol 4.5
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: 2001 Patrol 4.5
Welkom Phillip!!
Die Patrol 4500e GRX is 'n baie goeie een en omdat dit 'n petrol engin het sal jy geen probleme met die engin optel nie en behoort eers iets te doen by 500-600 duisend kilos!

Die Patrol 4500e GRX is 'n baie goeie een en omdat dit 'n petrol engin het sal jy geen probleme met die engin optel nie en behoort eers iets te doen by 500-600 duisend kilos!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Marino4x4
- Patrolman
- Posts: 520
- Joined: 19 Oct 2011 12:15
- Full Name: Marinus Potgieter
- Nickname: Marino4x4
- Home Town: Bloemfontein
- Current 4x4: Nissan Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Bloemfontein
- Has thanked: 17 times
- Been thanked: 87 times
Re: 2001 Patrol 4.5
Hi Phillip
Baie welkom hier by ons. Dit is altyd n moeilike besluit om te kies tussen betroubaarheid en koste. As jy n 3.0l diesel wil koop kyk na een wat na 2003 verkoop is. Daar was n probleem met die modelle voor dit. Sit ook n EGT (Exhaust gas temperature) meter in. n Mens moet die uitlaatgas temperatuur dop hou op die diesels.
Die pertols het nie veel probleme nie. Kyk net of die diff lock werk. Baie min mense gebruik dit en dit raak stram. Daar behoort nie probleme te wees nie, net n bietjie Q20 en n goeie uitplaas. Die diff lock werk met vakuum wat van die enjin kom.
Dit lyk soos n baie mooi kar en lyk ook baie goed opgepas. Jy sal verseker n goedkoper een kan kry of vir n klein bietjie meer kan jy dalk kyk na n 4.8. Maar dit is nog steed n goeie koop en baie kar vir min geld. Daar is n paar Patrol manne in die Kaap wat jou sal kan help.
Sterkte met die karkoop.
Marinus

- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7590
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1125 times
- Been thanked: 1038 times
Re: 2001 Patrol 4.5
Welkom Phillip
Ek dink daai is bietjie duur tensy die kar werklik spotless is. Ek het al soortgelyke jaarmodelle met baie ekstras gesien vir R40k minder.
Die 4.5 petrol het 'n reputasie. Hy breek nie maar die brandstofverbruik staan op die deur geskryf. Glo dit maar.
Die 4.2 diesel (mits hy nie aan gekarring is nie) is dalk selfs meer betroubaar, maar stadig. En ook net 1-2km/l beter op brandstof.
Indien iemand 'n turbo opgesit het, kan hy beter doen in terme van krag en brandstof, en hy kan net so betroubaar wees, afhangende van hoe goed die verandering gedoen is en hoe goed hy sedertdien opgepas is.
Die 3L is die beste opsie vir brandstofverbruik en die swakste opsie vir betroubaarheid, maar daar is manne wat al baie goeie diens uit hulle gekry het.

Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: 2001 Patrol 4.5
Welkom Phillip
Hier is n baie beter koop vir dieselfde prys
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=65&t=4687
Dit is n 4.8GL vir R140K en dit is n 2005 model, dan het jy nou n top Lorrie
Shalom
Hier is n baie beter koop vir dieselfde prys
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=65&t=4687
Dit is n 4.8GL vir R140K en dit is n 2005 model, dan het jy nou n top Lorrie
Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests