Thank you Graham for going the extra mile.

Yip, toe ek nou die dag my Trollie by Graham gelos het, was daar 'n Trollie uit Kuruman uit, so die woord is besig om te versprei.Tinus lotz wrote:Bly om te hoor jou trollie is weer reg ......het des vir graham gevra hy moet na my caska system kyk foon wou nie werk nie ...mic was stukkend gister kry ek n oproep het vir my n mic gekry ek moet kom draai....20min later werk alles baie mooi toe loer ek somme na jou beast 11 na philip se bakkie met al die hascwarna sitikers ....en na chuck norris wat daar was goeie diens is altyd n wenner ....
PM gestuur.Stefaansie wrote:Hi,
Mag ek n sensitiewe vraag vra?
Jorrie, wat het al daai dinge jou uit die sak gejaag? Jy kan my pm as ek dalk op tone trap.
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests