Siende dat almal so aan die einde van die jaar baie bedrywig is met werk funksies en familie dinge hoekom doen ons dit nie vroeg in die nuwe jaar nie? Dan skop ons die nuwe jaar oop die regte manier af en spoed! (of die gebrek daaraan )
Is daar n stoorplek in Stellenbosch om n paar goetertjies van my dogter te stoor ( bed,yskas,boekrak,klompie bokse, stoel, kleedtafel, bedkassie ) Sy wil bitter graag in die Stellenbosch area aanbly en is tans opsoek na werk. Wil nou nie dadelik sign vir n woonstel of so iets in Stellenbosch of Somerset Wes en sy kry dan werk in die ander dorp nie. As iemand dalk weet van n opening sal great wees, sy het verlede jaar BComm Bestuurswetenskappe gekry en hierdie jaar n Nagraadse Diploma in Bemarking by Univ Stellenbosch gedoen.
Sien hopelik n klompie van jul die 9de by La Romantica
Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer