Die ekonomie druk hard aan my ook ek dink hulle moet vir twin savers n email stuur want die dag as ek my trol moet smous gaan daar nie genoeg wees vir al my trane nie......... strekte mater
Hoop dinge gaan nog goed daar, Abri Hoffman het my gekontak om na n trailer daar in Salt Rock te gaan kyk, maar ek gaan seker eers die naweek tyd kry , sal jy dalk in die volgende dag of twee kan gaan kyk, sal dit baie waardeer
Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer