1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Engines and Engine Systems
Philip
Full Member
Full Member
Posts: 29
Joined: 24 Apr 2013 21:14
Full Name: Philip Erasmus
Nickname: Philip
Home Town: Durbanville
Current 4x4: Toyota Fortuner 3.0D4D
Nissan Patrol 4.2D
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Post by Philip »

Thanks Cedric
I would certainly like to have the contact details of the guru (Frans) in Bellville handy. Close to me.
Grant, I am just going to hang on and see how things go before I trouble you for your knowledge. Appreciate the offer.
raka
Senior Member
Senior Member
Posts: 90
Joined: 13 Aug 2009 17:35
Full Name: philip bekker
Nickname: philip
Home Town: lonehill
Current 4x4: 1995 nissan patrol 4.2 D SGL, 1999 Patrol 4.2 D p/u, 2004 Patrol 4.8 GRX.
Home Language: afrikaans
Location: Centurion/Lonehill
Been thanked: 2 times

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Post by raka »

Hi Philip, Philip(Raka) hier ! Welkom by die forum.
Ek het ook n 4.2D met nou 489000 km op, motor was nog nooit oop nie. As ek jy was hou ek hom nes hy is en geniet die 'site seeing'.
Philip
Full Member
Full Member
Posts: 29
Joined: 24 Apr 2013 21:14
Full Name: Philip Erasmus
Nickname: Philip
Home Town: Durbanville
Current 4x4: Toyota Fortuner 3.0D4D
Nissan Patrol 4.2D
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Post by Philip »

Hallo Raka (alias Philip).
Dankie vir die raad. Ek dink jy is reg, ek gaan vir eers haar net so hou soos sy is en kyk hoe dit gaan. Dit sal my dalk die wereldse goed doen om so n bietjie te slowdown wanneer ek in haar klim. Ek geniet werklik die rit in hierdie voertuig. Ek beplan nie om lang afstande af te le nie, net dalk so nou en dan my boot skuif. Ek is net baie, baie bly ek hoef nie die laaste 4 dae se 3000 km vir n troue in Noord Vrystaat (vanaf Kaapstad) in die ou Patrol af te le nie. Groete Philip.
Philip
Full Member
Full Member
Posts: 29
Joined: 24 Apr 2013 21:14
Full Name: Philip Erasmus
Nickname: Philip
Home Town: Durbanville
Current 4x4: Toyota Fortuner 3.0D4D
Nissan Patrol 4.2D
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Post by Philip »

Hallo fellow Patrol enthusiasts. Just an update on me and my Patrol.
Yebo, ek hou van hierdie voertuig. Moes swaar vrag rondsleep vir n paar honderd kilometer. Ja, sy is werklik stadig teen die opdraende met die vrag en geduld is die antwoord, maar die rit is baie lekker en geen beduidenis van n probleem nie. Die "gap" tussen 3de en 4de rat is groot. So die antwoord is 3de teen 60 km/hr teen die steiltes en make peace .......en die ou agter jou se m...!! Hierdie donkie is stadig maar sy gaan vir niks stop nie.
Net weereens n tegniese vraag. Die engine loop baie koud volgens die temperatuur meter. Naald beweeg omtrent n millimeter en le dan onder die laagste merkie. Selfs teen n langerige steil pas met die vrag beweeg die naald so 1 millimeter bo die minimum merk. Ek weet nie of die temp meter reg is nie, maar die enjin kom ook nie warm voor na n rit nie...........ek kan aan alles vat sonder om te brand !! My vraag is : Is dit normaal dat die enjin so koud loop ? Verloor n enjin nie "performance/krag" as dit te koud loop nie ?
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1038 times

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Post by Peter Connan »

Philip, dit klink nie reg nie. Die enjin behoort ten minste 78 of 82 grade te bereik, afhangende van watter termostaat jou lorrie het.

As hy nie 78 (82) bereik nie, werk die termostaat nie reg nie.

Indien die termostaat reg is, is dit waarskynlik die temperatuur sender eenheid wat verkeerd is. Dit moet teen 60 grade C tussen 70 en 90 ohm weerstand gee, en teen 100 grade moet dit tussen 21 en 24 ohm gee.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Philip
Full Member
Full Member
Posts: 29
Joined: 24 Apr 2013 21:14
Full Name: Philip Erasmus
Nickname: Philip
Home Town: Durbanville
Current 4x4: Toyota Fortuner 3.0D4D
Nissan Patrol 4.2D
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Post by Philip »

Peter dink jy dus dit is iets waarna ek moet laat kyk ? Sal dit skade doen as ek dit so los ? Is Frans (Tour de Frans) hieronder in Bellville (naby my) die persoon waarna ek die voertuig kan neem vir so n probleem ......as dit wel n probleem is ?
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1038 times

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Post by Peter Connan »

Philip, ja, iets moet jy doen. As die enjin te koud loop, wear hy vinniger uit, en as die temperatuur meter nie werk soos hy moet nie, kan jou enjin krities oorverhit sonder dat jy eers weet daarvan.

My voorstel is: Stap 1: Gaan na Silverton Radiators. Hulle het 'n laser-termometer (by ten minste een van hul takke) waarmee die enjin se temperatuur gemeet kan word sonder om enigiets uitmekaar te haal. Op grond daarvan sal jy kan bepaal of die probleem die termostaat of die temperatuurmeter is.

As die probleem die termostaat is, vervang hom met 'n Nissan een. As die probleem die temperatuurmeter is, kan jy of die sender vervang (weereens, gebruik Nissan), of jy kan 'n goeie auto-eletricien nader om hom vir jou te toets.

Veral die temperatuur-senders moet Nissan wees, die pirate goeters meet nie reg nie. En as jy elders op hierdie forum lees, sal jy gou agterkom ek koop maklik pirate parte.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Philip
Full Member
Full Member
Posts: 29
Joined: 24 Apr 2013 21:14
Full Name: Philip Erasmus
Nickname: Philip
Home Town: Durbanville
Current 4x4: Toyota Fortuner 3.0D4D
Nissan Patrol 4.2D
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Post by Philip »

Dankie Peter, ek maak so en sal terugvoer gee.
Net so n bietjie van n frustrerende vertraging aan my kant voor ek aan die gang kan kom (chirurge het my onder hande gehad). Moet ook nog my ander "ou" 4x4 verkoop (ook n ware yster waarmee ek nog nooit ooit n enkele probleem gehad het nie) n stock standard Hilux double cab, 1992 model, 2.2 4Y, maar ek kan my nie sover kry om tot die stap oor te gaan nie.
Philip
Full Member
Full Member
Posts: 29
Joined: 24 Apr 2013 21:14
Full Name: Philip Erasmus
Nickname: Philip
Home Town: Durbanville
Current 4x4: Toyota Fortuner 3.0D4D
Nissan Patrol 4.2D
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Post by Philip »

Nog raad asseblief. Waarskynlik die stupidste vraag wat julle tot dusver op die forum gehad het.
My '96 SGL het n ekstra tenk van 40 liter. Ek DINK dit het so uitgekom en nie n latere toevoeging nie ??? Ek het ongelukkig nie die oorspronklike owners manual nie.
Hoe maak ek die tweede tenk vol ? Vra ek hulle om die hooftenk te gooi tot hulle nie meer kan nie ? Daar is n skakelaar op die dash en ek kan hoor n pomp gaan aan wanneer ek die skakelaar aansit, maar ek aanvaar dit is net om terug te pomp na die hooftenk ?
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1038 times

Re: 1996 Patrol SGL 4.2 D, opinion needed

Post by Peter Connan »

Philip, ek het nog nie vantevore 'n Y60 gesien met 'n fabrieks-geinstalleerde tweede tenk nie. Dit klink vir my asof iemand die sub-tenk van 'n latere Patrol in jou kar ingebou het, maar ek sal later in die werkswinkel-handleiding loer.

Hoe okal, jou beste opsie is om onder die kar in te skuif en te sien hoe lyk die "plumbing"?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests