My rooi (maroon) wa het uiteindelik sy naam gekry - Blaasoppie!!! My vrou se ek blaas / pomp alewig of tyres of air springs op of af - en die front locker werk ook nog met lug!!! So sy se dit moet Blaasoppie wees en Tjaart het dit so mooi gestel by n ander posting van my - ...Pomp is great anyway!!
En as die groter wiele en bodylift ook eers gedoen is dan gaan hy mos nou lyk soos n brulpadda op steriods - behoorlik opgeblaas!!
my maskas Pieterman =- Jou Blaasoppie wat so baie van POMP hou [of issit nou jy wat so laaik om te pomp? - e/way - jou Blaasoppie lyk byna nes my AGAROB ... joune is net skoner.
AGAROP_af.jpg (145.31 KiB) Viewed 3190 times
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Agarob is 'n seuntjie - en Agarob is vernoem na die eesrte regte egte !Xung Boesman wat ek in my lewe mee te doen gekry het. Agarob is ook die karakter in die boek deur Jan J van der Post: Agarob, kind van die duine.
Bo in Namibie praat die plaasmense van die "klein Agarob'ies" as hulle na die Boesman seuntjies verwys.
Ou LOBO het ook sy naam uit 'n storieboek gekry - eesrte boek-sonder-prentjies wat ek ooit gelees het .. die verhaal van 'n Wit Wolf [Google maar LOBO ... daar is baie oor daai wolf geskryf]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Manne - in hierdie tye van swak en geen diens is die span daar by MENLYN Supa Quick 'n lekker vars briesie. Die diens is altyd op 'n hoë skaal en selfs as ek op die nipper sluitingstyd daar aankom, is die glimlagte eerste en die flinke diens 'n happie agter.
Dankie vir hierdie wiel oortreksel, Gerhard, Wynand, Juan, Aubry, Jappi-Japie ... almal van julle manne. DANKIE.
Dwergie laat ook daar uit LAGOS weet - Baie Dankie.
en ek volstaan by wat ek al HOE lank sê ... Duelers is die beste A/T bande wat daar is.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!