
Jorrie, ek verstaan jou pyn. Ons het daai twee heuweltjies van ons seker meer as 'n honderd keer op & afgesklouter deur die loop van Saterdag!

Ek het sertifikate van bywoning vir die volgende mense:
- Andre Durand
- Riaan Durand
- Charles Fry
- Johny Venter
- George Brittnell
- Louis Hendriks
- Alexander Roux
- Noel Jones
- Deon Wilmans
- Peter Kressig
- Theuhan van Dyk