Ek het nou nou nog nie uitsluitsel oor die KM/H vir bogenoemde nie. Die agente kan my nie help nie en ek het ook nog nie terugvoering gekry vn Nissn SA nie.
Ek het die volgende berekenings gemaak in my onkunde maar die slim wiskundiges moet my reg help asb.
Patrol se a5e rat verhouding = 0.836
Finale aandrywing = 4.1111
"Rolling Circumfarance" 265/70/16 = 2371 mm dus 2.371 m per omwenteling
Dus dryfas rpm 5e rat @ 1000 rpm = 1196.172
Rpm met finale verhouding = 290.97
Meter p/m per 1000 rpm = 689.89
Meter per uur @ 1000 rpm = 41393.2
Dus @ 2000 rpm = 82786409 of te wel 82.7 KM/H
Ek het ook nog niks van Grootseun gehoor nie. Dalk is hy baie besig of nie by sy rekenaar nie.
Gee terugvoering ASB.
Groete
Bekkker
bekker@paarlrek.co.za
Wellington
Patrol 2012 3.0 GL KM/H @ 2000 rpm
-
- Senior Member
- Posts: 50
- Joined: 14 Jul 2012 19:57
- Full Name: Bekker van Niekerk
- Nickname: Bekker
- Home Town: Wellington Westren Cape
- Current 4x4: None
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 2 times
Re: Patrol 2012 3.0 GL KM/H @ 2000 rpm
Jammer Grootseun
Ek sien jy het"reply" maar ek het nie ver genoeg gelees nie.
Jammer vir my Afrikaans maar met engels meot ek met die woordeboek langs my sit.
Groete
Bekker
Ek sien jy het"reply" maar ek het nie ver genoeg gelees nie.
Jammer vir my Afrikaans maar met engels meot ek met die woordeboek langs my sit.
Groete
Bekker
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 0 guests