


Ek het afgekom op n bymiddel met die naam Fuelenergizer. Die produk verminder die oppervlakspanning van brandstof en veroorsaak sodoende volle ontbranding van jou brandstof en nie 50% soos huidig die geval is nie.
Hoe veilig is dit? Die produk gemeng met brandstof is goedgekeur deur die SABS volgens SANS 342:2006 oplaag 4, dieselfde spesifikasies waarvolgens die brandstof wat jy huidiglik in jou voertuig gebruik goedgekeur is. So ja 100% veilig om te gebruik, toetse toon selfs minder slytasie as met skoon brandstof.
Voordele:
• Brandstof besparing van ongeveer 10%
• Beter werkverrigting van motor
• Minder slytasie
• Tot 8% minder CO2 in uitlaatgasse
Vermenging: Diesel 3.5ml/liter, Petrol 1.6-2 ml/liter
Prys: R 130/liter
My resultate:
EK werk mos bietjie in thaba en ry baie >>>>>my slow lux werks bakkie (wens iemand wil vir my n 4.2 patrol bakkie koop)hy is n 2.7liter petrol as ek met die feul energzer ry kry ek 1000km op my tenks sonder kry ek 850 tot 870km . dit is nou op grond ,sand en hi way gemeng partykeer leeg en partykeer te swaar

ek het dit getoets oor 10000km en dit werk !!!!

Kom ons hou Suid Afrika groen en spaar geld om meer plekke te sien!

Vir meer inligting gaan na http://www.fuelenergizer.co.za of kontak Lourens Bierman by 083 629 7101

