Dis nie net die kant toe gaan nie - die "gap" in die agterflap en venster speel ook 'n rol - as diè dig sluit, sal jy nie die gas in die kar agterkom nie - maar ry maar ver genoeg, da sal jy wel "vaak" raak ..
Die lengte wat die pyp by die bakkie uisteek speel ook 'n rol - kyk na die nuwe bakkies - die exhzt stop al doerr by die as, en wys afwaarts.
As die uitlaatpyp eindig waar die 'vortex' daai gas kan insuig, dan doen hy so - en die gasse kom in die voertuig in.
Gerrie - jy ry Lobo met ALLE vensters groop oop, dit sal ook 'n verskil maak - die C02 wat inkom is meer 'verdun' en die druk in di evoertuig neig oor na positief ...
[helll --- hirri is ook vraag op KAMPVUUR werd?? ]
ek sal kyk of ek weer die SABS "Riglyne" kan kry en vir julle kom beduie..
[Gevaarlikste is 'n bakkie met 'n kappie op - en daar is mense agterin.. wayyyyyyyyy back moes hirri konstabeltjie onnersoek hoe 4 mense dood is aan monoksied vergiftinging agter in 'n bakkie met kappie op .. NIE 'n lekker onthou' nie
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!