Lyk my ek sit met so effense klein probleem, ten minste ek hoop dis klein. Vrydag toe ek met die 4.8 ry toe sny die Patrol uit by verkeers ligte en wil glad nie revs op tel nie. Ek het nie veel gekarring aan die ding nie en dit het my nogals baie aan my 3.0DT laat dink toe sy MAF Sensor gekalf het en in limp mode gegaan het. Ek het die Patrol oornag laat staan en die volgende oggend toe swaai ek hom en hy was normaal?



Dankie