Koop jy net gewone Ford rocksliders en pas hulle op onse Patrols en hulle pas reg tussen die "wheel arches"?
Jis Izak - Net so, strytforwirtz - Jy moet wel met die monteer "brackets" aanpas en so aan - maar jy moet elkgeval verander - maak nie saak wat jy daar opsit nie.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
G-Man there is a report in the SA4x4 where two guys from LA SPort (I think) took their bakkies (a hilux and an Amarok) up Baboons pass.
Two of the guys bent their rocksliders so badly that they had to have the vehicles panelbeaten. This is not the kind of rockslider I want, but I am sure the manufacturer said somewhere in his marketing material that they are "robust"?
Moerse sterk = Heinrich Brussouw
Robuust = Schalk Burger
Hier is 'n voorbeeld van 'n moerse sterk, robuuste en 'n ooglike "rock slider". (Iets wat nie sommer van 'n rugbyspeler gese kan word nie) Die materiaal is sterk en swaar, die struktuur is vasgebout en nie gesweis nie en min klippe sal verby enige dele van die "slider" tot by die bakwerk kan kom. Daarby is die HLJ punte ook sommer klaar op die regte plekke in die "slider" aangebring. (Jammer oor die vuil onderstel)
Ek weet nie wat daai ouens gedoen het om paneelklop nodig te he nie - Die McCarthy groep is daar oor [groot deel in die nag ook nog] Brutus se ford-pypies was [soort van] ongeskonde en Jaco se "BulleBak" (L/C Ser80) het "net" sy agter trail arms gebuig - en hy het nie eens rocksliders op BulleBak nie .
MAAR - daai fotos van JG se glyers ... "I want them" DIS nou mooi en funksioneel - 10/10 Jg - Dis wat oompie ook graag sal wil opsit.
Hier is paar BaboonsPass picts:
Brutus Baboons1.jpg (179.42 KiB) Viewed 1703 times
Brutus Baboons2.jpg (172.88 KiB) Viewed 1703 times
Brutus Baboons3.jpg (159.9 KiB) Viewed 1703 times
brutus Baboons 6.jpg (180.31 KiB) Viewed 1703 times
Brutus Baboons4.jpg (178.66 KiB) Viewed 1703 times
Brutus Baboons5.jpg (187.76 KiB) Viewed 1703 times
BulleBak Baboons.jpg (154.9 KiB) Viewed 1703 times
BulleBak Baboons1.jpg (131.01 KiB) Viewed 1703 times
BulleBak Baboons2.jpg (137.17 KiB) Viewed 1703 times
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Guys the rocksliders JG has are the ones made by Org Knoetze. The ones he makes for the Patrol follows the body contour even better, and looks very snazzy. Definately the nicest commercial rocksliders I have yet seen, and although they are not cheap, they probably aren't exhorbitant.
Andries (Johndough) has them on his car, perhaps he can post a couple of pics?
Oom Mac I guess that Baboon's probably changes drastically depending on how much rain has fallen, but I do beleive that if you can bend your car behind a rockslider then either the rockslider is not good enough or there is a serious problem with red mist and judgement (says he whose running boards look a bit like koeksusters)?