dit sit nou al dae op my om dit te se - en da hou ik weer my tikvnger ini toom ..
Ernst, daai kiekie waar jy daai "Rocky Ridge" fot geneem het ... jy is op die verkeerde lyn daar. [vra maar vir Izak en vir P/Connan ]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Ek kan nie sien hoe jy die regte lyn kan bepaal vanaf hierdie foto nie? Hoe weet jy wat is voor of anderkant van die kar? Wat mis ek? Moet sê, ek kan nie die plek onthou waar hierdie geneem is nie.
he he he - Ernst - het hom al paar keer gery. Ek herken daai plekkie want ek loop my roete voor ek hom ry - en het die slegte gewoonte ... dit bly steek in my geheue vas - maar dis nie noodwendig die enigste "spoor" [lyn] nie, duidelik is jy aan die anderkant verby. Dalk herken jy van hierdie stukkies?
Ek dink ons moet weer 'n "Patrol Friendly" reel, so 'n dag uitstappie - vir di eouens wat nie almal op die NaweekBreek gaan nie.
A wildt1.jpg (191.82 KiB) Viewed 1794 times
A wildt2.jpg (197.86 KiB) Viewed 1794 times
A wildt3.jpg (215.34 KiB) Viewed 1794 times
a wildt4.jpg (215.31 KiB) Viewed 1794 times
a wildt5.jpg (215.05 KiB) Viewed 1794 times
a wildt6.jpg (210 KiB) Viewed 1794 times
en natuurlik was daar BOEZMAN ook
a wildt.jpg (198.49 KiB) Viewed 1794 times
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
I see - dit lyk vir my soos die plek nes jy die steil rots bank uitgeklim het. Ek en die guide het so een of twee keer verskil oor die lyn, maar siende dat ek geen expert is nie, het ek maar meestal geluister (Listen and learn). Oor tyd sal ek my eie styl ontwikkel, ek dink ek het `n redelike gevoel hiervoor.
Ons is daardeur sonder enige skrape, behalwe `n raak met die agterste fender net voordat jy uit is.
Agv LWB, sal ek sê hierdie klipbanke is van die moeiliker obsticles wat `n mens kan aanvat met die Patrollie - wel, op standard suspension in elk geval. Ek het ook gevind dat omdat mens dit stadig doen, geen ruk bewegings nie, het die enjin bietjie warm geword. Nie in die gevaar sone nie, maar steeds duidelik warm. Ek het eers die enjin kap oopgehad vir `n paar minute vir die ergste agkoel.
Die fotos wat jy hier insluit is awesome. Ek is seker ek gaan nog baie by julle leer en ek dink regtig ons moet `n plan maak om `n dag trippie te doen (net nie weer De Wildt nie).
Kagiso, ek kan ongelukkig nie YouTube kyk nie - werksrekenaar. Ek sal een of ander tyd loer op `n ander een. Ek weet net van die Patrol waarmee hulle die Lamborgini wegry, iewers in die midde ooste as ek reg onthou.
Ek het toe die probleem met die diff lock gekry. Onthou, daar was `n pypie wat uitgetrek het agter. As ek die pypie terugdruk engage die diff lock, of hy nou aan of af is binne. Ek het bepaal dat die vacuum pump steeds werk. Die probleem moes dus by die solenoid wees.
Voordat ek een aanskaf het ek gedink om die ding oop te maak, en daar kry ek die probleem. As gevolg van die pypie wat los was, was daar natuurlik stof ens wat opgesuig is. Nou, dit sou nie by die vacuum pomp uitkom nie, want daar is hour waar stof opgevang word (`n swart houer). Wat wel gebeur het is dat daar stof in die solenoid ingekom het. Nie baie nie, maar net genoeg om te verseker dat hy nie meer seel as hy moet nie.
Dit was `n jobbie om die solenoid oop te kry, maar dis eintlik `n baie eenvoudige apparaat binne. Dis letterlik net `n elktromagneet wat `n yster stafie beweeg en daardeur die pyp seel of lug deurlaat. Eintlik is daar twee, en die een is oop as die ander toe is.
Na skoonmaak en bietjie Q20 werk hy weer perfek. Nou moet ek net die pypie tot agter skoonkry voordat ek dit weer opsit.
Gedog ek deel hierdie, want wie wet, dit help dalk iemand anders ook. Dit het my `n paar honderd rand gespaar en die beste is dat ek iets geleer het van die werking van die Patrol.
Mooi so - knapgedaan met daai pypie - ek wed as jy by die 'stealers' was het hulle jou oortuig jy het 'n NUWE ewenaar en sluiter nodig [wonder wat kos DIT op 'n Patrol?
Die youTube skakel is waar ek met Boezman daardie stukkie ry by De Wildt ... so jy mis eintlik niks. Sommer net 'n ou HardBody wat TE vinnig oor die klippe gaan want outoppie het nie die banddruk bikki af gebring nie.
Mooi week vir jou en joune
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!