URGENT HELP REQUIRED PLEASE!!

Engines and Engine Systems
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

URGENT HELP REQUIRED PLEASE!!

Post by Pieter du Toit »

Hi All,

I am in the sh*t - literally and figurely speaking!!!!

The rear main seal on my enigne packed up this weekend - and my Patrol is pissing oil all over the place. I need some assistance from our gurus on the forum in perhaps obtaining some kind of a vin number for my 4.2 diesel - Nissan says they can't help me without a vin number.

According to Engines for Africa where I bought the motor it came out of a Nissan Safari - but they can't (or won't??) say what year model.

All I know and can say is the following (differences between local 4.2's and mine that I have noticed) :

It is a factory standard turbo diesel engine but not intercooled.
The main difference between my engine and others is my vacuum pump for the brake system sits on the back of my altenator - not under the diesel pump like in the case with most other diesel 4.2 models.
It has a dump valve (for over boosting) on top of the turbo manifold (I think :think: )
We did compare the rear main seals between my engine and that of Frans's 4.2 - my crank is bigger and so is the rear main seal than on his engine.

PLEASE PLEASE PLEASE - I am suppose to go on leave next week tuesday - and if not fixed I am not going anywhere.

Cedric, Gerrit, Jules, Koos and everybody else with all the different manuals with you - please see if you can help me - I am so very much desperate :pray: :pray:

Or any other suggestions how to go about this problem will be highly appreciated - the gearbox is coming out so long tomorrow (later today).

I can't sleep and is still going to walk a pathway through my floor tiles tonight!!

Regards
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: URGENT HELP REQUIRED PLEASE!!

Post by KOOS BEST »

Dit is slegte nuus!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek sal vandag kyk wat ek kan opspoor via die net, maar verder jammer Pieter , het ek niks info aan my nie.
koos
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: URGENT HELP REQUIRED PLEASE!!

Post by KOOS BEST »

Pieter kontak Mike , hy het dieselfde enjin in n Landie ingebou.

http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?t=779

Miskien het hy vir jou info ens.
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1038 times

Re: URGENT HELP REQUIRED PLEASE!!

Post by Peter Connan »

Hello Pieter

Ongelukkig se manuals gewoonlik niks wat jou uit so 'n panarie kan help nie, maar ek wil 'n voorstel maak: vergeet van Nissan.
Sodra jy die seel uit het, meet die deursnee van die Crank waar die seel pas, dan vat jy die seel en sy housing en jy ry na die naaste Bearing Man of soortgelyke verskaffer. Hulle sal jou in alle waarskynlikheid beide vinniger en baie goedkoper kan help. Moet ook nie bekommerd wees as die seel wat jy kry effens breer of smaller is nie, as die binne-en-buiteduersee reg is, sal dit werk.

As jy wel voel jy moet Nissan ondersteun, probeer die volgende: Neem die enjinnommer, klim op Google en kry 'n nommer vir 'n Nissan agent in die UAE. Wilfred Moore koop sy onderdele daar, en hulle vra die enjinnommer in plaas van die VIN. En hulle parte is so goedkoop jy kan hom heel moontlik laat courier van daar af vir goedkoper as wat Nissan SA jou gaan vra?

As jy die seel se grotes het, en jy kan nie daar regkom nie, kry my in die hande dalk kan ek help (maar ek ry donderdag so dit moet vandag of more-oggend wees).

Voorspoed.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: URGENT HELP REQUIRED PLEASE!!

Post by Pieter du Toit »

Koos baie dankie - ek waardeer want by my gaan dit so rof ek het nie deur die dag baie tyd om op die net te sit nie.

Kerels dankie so ver - Peter ek gaan beslis jou google ding doen. Terlops die eienaar by die plek waarna toe Mufasa gaan het ook gese hy is 99,9999 persent seker hy behoort die seel opgematch te kan kry by Bearingman of Pro-Seal of een van die plekke. Maar ek sal graag die genuine Nissan seel wil he - al moet ek die job weer laat doen wanneer ek terug is van vakansie af - en maar solank die Nissan seel buitelands probeer bekom.

My peet meisiekind (suster se dogter) is n lugwaardin vir Air Emirates en sy bly in Dubai - is baie gereeld hier en daar is n direkte vlug van Dubai af Kaap toe elke dag - dankie vir die info.

Verder het my seun se meisie se pa sy eie invoer en uitvoer onderneming - hy het my ook gisteraand gebel en gese hy kan enige iets onder sy lisensie inbring - solank dit nie medies van aard is nie. Hy is ook bereid om self Nissan Japan te kontak indien ek net n part nommer kan bekom......so help :pray: :pray: asb - die Patrol is vanoggend workshop toe - hopenlik kan ek later vandag nog met part nommer van soorte he om mee te werk.

Dankie kerels - en verskoon my ek gaan nou eers bietjie loop "gorrel" op die net!! :lol:
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: URGENT HELP REQUIRED PLEASE!!

Post by Pieter du Toit »

Peter Connan wrote:Hello Pieter

Neem die enjinnommer, klim op Google en kry 'n nommer vir 'n Nissan agent in die UAE. Wilfred Moore koop sy onderdele daar, en hulle vra die enjinnommer in plaas van die VIN. En hulle parte is so goedkoop jy kan hom heel moontlik laat courier van daar af vir goedkoper as wat Nissan SA jou gaan vra?

As jy die seel se grotes het, en jy kan nie daar regkom nie, kry my in die hande dalk kan ek help (maar ek ry donderdag so dit moet vandag of more-oggend wees).

Voorspoed.
Peter,

Hoe kry ek jou in die hande - sms my jou sel no asb my is onderaan by my "signature". Ek het die google ding probeer - maar kry niks. As ek ie nommer as volg in lees (TD42005460T - soos op die blok) dan bring dit niks op nie. As ek dit inlees (TD42005460 - sonder die laaste "T" dan bring dit net 2 resultate op - beide vir die TD4 Land Rover engin. Met ek fabrikaat naam bysit ( Nissan of Patrol of Safari of wat)????

HELP HELP - o hel ek is desperaat - voel of ek self op n vliegtuig Dubai of Japan toe kan klim om die donnerse ding te gaan kry / soek!!!
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: URGENT HELP REQUIRED PLEASE!!

Post by Kagiso II »

Pieterman - (1) Relax, (2) die manne is REG - haal die seel uit [jy moet dit in elkgeval doen] (3) ACME, Bearing Man en dieslukes sal daai seel en bearing hê want dis waarskynlik dieselle krukas wat in die Nissan Forklifts en trokke enjins gebruik word [daarom dikker vir die hoër wringkrag]

Navraag Nissan vir AL die seels op verskillende 4,2 diesels wat hulle het vir 'n idee op pryse [maar as ek sien dat die slekm bilxmz my R490 vir 'n agteras ewenaar seeltjie vra ... YS ek om te dink wat hulle jou gaan ruk]

Sterkte met die ding - maar RELAX eers - jy kan stress as die partjie nerrens beskibaar is nie :oldtimer: :wink:
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Gerrit Loubser
Moderator
Posts: 851
Joined: 07 Apr 2009 04:30
Full Name: Gerrit Loubser
Nickname: Gerrit Loubser
Home Town: Richards Bay
Current 4x4: None
Home Language: Afrikaans
Location: Richards Bay
Been thanked: 11 times

Re: URGENT HELP REQUIRED PLEASE!!

Post by Gerrit Loubser »

Hello Pieter,

Ek het gesoek deur die Nissan FAST onderdelekatalogus wat ek het en die volgende informasie gekry oor die agterste olieseëls op die TD42-enjin:

12279-43G02- SEAL-OIL, CRANKSHAFT REAR
Die onderdeel se massa is 37g. Hierdie olieseël is gebruik in die volgende enjins:
TD25 (in die E24 Urvan van 03/95 tot 05/95)
TD27 (in die D21 Hardbody en F23 Cabstar van 03/95 tot 05/95)
BD30 (in die H41 Atras/Condor-vragmotorvan 03/95 tot 05/95)
TB42S (in die Y60 Patrol van 05/95)
TB42E (in die Y60 Patrol van 05/95)
TD42 (in die Y60 Patrol van 07/95)

12279-06J00- SEAL-OIL, CRANKSHAFT REAR
Die onderdeel se massa is 308g. Hierdie olieseël is gebruik in die volgende enjins:
TD42 (in die W41 Civilian bus vanaf 04/99 tot 11/99)
TD42 (in die Y61 Patrol vanaf 10/97 tot 11/99)
TD42 (in die TY61 Patrol bakkie vanaf 09/00 tot op hede)
Die onderdeel is vervang deur 12279-06J01 in die Y61, maar is verwisselbaar.

12279-06J01- SEAL-OIL, CRANKSHAFT REAR
Die onderdeel se massa is 310g. Hierdie olieseël is gebruik in die volgende enjins:
TD42 (in die W41 Civilian bus vanaf 11/99 tot 10/02)
TD42 (in die Y61 Patrol vanaf 11/99 tot hede)

12279-51N02- SEAL-OIL, CRANKSHAFT REAR
Die onderdeel se massa is 308g. Hierdie olieseël is gebruik in die volgende enjins:
TD42 (in die W41 Civilian bus vanaf 01/01 tot 10/02)

Nou weet ek nie of die data enigsins help nie, maar as ek moet raai, sou ek sê dat jou enjin waarskynlik die volgende onderdeelnommer nodig het:
12279-06J01- SEAL-OIL, CRANKSHAFT REAR
User avatar
Pieter du Toit
Patrolman
Patrolman
Posts: 762
Joined: 06 May 2009 15:04
Full Name: Pieter Joubert du Toit
Nickname: PJ of ook Whitey
Home Town: Welgemoed
Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Been thanked: 6 times

Re: URGENT HELP REQUIRED PLEASE!!

Post by Pieter du Toit »

Gerrit

Duisend duisend dankies - ek gaan nou my peet dogter daar in Dubai bel - laat sy kyk of sy iets kan uitvind. Ek wonder of dit nie dalk ook die 51N02 een kan wees nie - Frans het destyds gese dit lyk so al vir hom of die engin in n bus kon gewees het (alhoewel engines for africa se safari).

Man as die goed nie te duur is nie koop ek sommer altwee - net om 100% seker te wees.

Maar baie baie dankie vir jou moeite - word vreeslik baie waardeer!!!
Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
User avatar
Gerrit Loubser
Moderator
Posts: 851
Joined: 07 Apr 2009 04:30
Full Name: Gerrit Loubser
Nickname: Gerrit Loubser
Home Town: Richards Bay
Current 4x4: None
Home Language: Afrikaans
Location: Richards Bay
Been thanked: 11 times

Re: URGENT HELP REQUIRED PLEASE!!

Post by Gerrit Loubser »

Plesier Pieter. Nou hoop ek net dat ek jou nie van die wal in die sloot help nie :pray: . Onthou, ek is nie 'n opgeleide Nissan-onderdeleman nie :wink: :confused: :redface: :biggrin: .
Gerrit Loubser

2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests