I want to build my own rock sliders and need some


and the brackets like this

Ek het gedink om 50x75x4mm rect tube te gebruik op die sy vir die sliders en 100x8mm flatbar vir die brackets wat vas bout teen die chassis.
En die selfde rect tube te vat om die bracket te maak.
Ek wil 3 of 4 bracket per slider gebruik (wat dink julle?)
Sal dit sterk genoeg wees?