CAMPING AT BALULE CENTRAL KNP SEPT/OCT 2010

Please share information about trips you have done
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 76 times

Re: CAMPING AT BALULE CENTRAL KNP SEPT/OCT 2010

Post by Jules »

Koos die skape in Aus is baie min na hul kwaaai droogte dus hoekom die ouens se tafels nou so laag is :rolling:
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: CAMPING AT BALULE CENTRAL KNP SEPT/OCT 2010

Post by KOOS BEST »

Jules wrote:Koos die skape in Aus is baie min na hul kwaaai droogte dus hoekom die ouens se tafels nou so laag is :rolling:
Dit is laag Jules :clap: :clap: :clap:
Jammer vergeet om daai link te plaas
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... hp?t=65873
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6137
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1125 times
Been thanked: 1036 times

Re: CAMPING AT BALULE CENTRAL KNP SEPT/OCT 2010

Post by Peter Connan »

As dit enige van julle ouens dalk pas, ek en Tinus beoog om op die 17de Desember die Korannaberge by Van Zoelenshoek te ry?

Enigiemand is welkom om aan te sluit.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: CAMPING AT BALULE CENTRAL KNP SEPT/OCT 2010

Post by JG Shields »

Koos, hierdie is sommer my persoonlike waarneming van Aus en sy skaapskeerders.

Ek was ook al bevoorreg om in Aus rond te ry saam met by broer wat al 15 jaar daar is. Die Aussies het ander buitelewe prioriteite en voorkeure as ons. Ek dink dis omdat hulle nie Olifante en Leeus daar het nie......

Oop vure is nie net in die parke verbied nie, maar orals in die land. Jy mag slegs 'n oop vuur maak op plekke waar die geriewe vir jou voorsien word. Ons het op so 'n plek langs die kus gebraai waar selfs die hout verniet is. Sodra jy egter jou oop vuur aansteek dan gee die Aussies, wat ook daar uitspan, pad. Die hele aangeleentheid gaan oor die beperking van veldbrande. Maar nou ja, ek verstaan dit steeds nie. Ons weet mos hoe om vuur te maak en hou om die vuur weer te blus voor jy gaan slaap...???

Die dunste 2 boeke wat ooit geskryf is heet: How to Tackle - by Naas Botha....en How to Cook Australian. Jy's reg ivm hulle swak ingerigte kamp kombuis geriewe. Kosmaak is nie deel van hulle ontspanning en genot nie. In die slaghuise het ons skaapnek, skaapribbetjie en skaapskenkel @AUS$1 per kg gekoop. Hulle verkoop dit as hondekos in die slaghuise. Die slagter kyk jou aan asof jy 'n boemelaar is as jy daai goed koop. Kosmaak is 'n beslommernis wat MOET gebeur soos badkamer toe gaan. Ons moet byvoeg dat ons Suid Afrikaners 'n uitsondering op die reel is in die hele wereld sover dit hierdie kultuur eienskap betref. Dis mos iets wat ons geerf het by die Maleier- en Indiese slawe. Die Aussie vroue is oor die algemeen oorgewig met veral groot pense. Dis agv die baie bier wat hulle drink, veral die vroue en die baie steysel wat hulle eet. Die vroue is ook oor die algemeen baie passief. Die mans doen die meeste van die fisiese werk, selfs skottelgoed was. Ek dink die talle Suid Afrikaners in Aus vandag leer die klomp skaapskeerders hoe om regtig lekker te eet.
Patrol fan!
Dr Chris
Senior Member
Senior Member
Posts: 87
Joined: 23 Jan 2010 06:23
Full Name: Chris van Selm
Nickname: Chris
Home Town: Malkerns. Swaziland
Current 4x4: PATROL 4800 GRX 2004
Home Language: English/Afrikaans
Been thanked: 2 times

Re: CAMPING AT BALULE CENTRAL KNP SEPT/OCT 2010

Post by Dr Chris »

Hi Koos,
I would also like to add some of my own observations, which were shared by all of us at the time, about the KNP in general, when we were there in August this year.
The point is that we were all very impressed by the standard of cleanliness, and upgrading that is taking place everywhere, with roads, facilities, camps etc. - all seemed to have a new image, and in particular the staff were amazingly helpful and friendly.
Ek wil ook voorstel dat almal wat die Kruger wildtuin ken, behoort om weereens 'n besoek af te le in die toekoms weens die uistekende ervaring wat ons gevind het? Dis werklik 'n groot verassing en 'n plesier!
Sterkte,
Chris.
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: CAMPING AT BALULE CENTRAL KNP SEPT/OCT 2010

Post by KOOS BEST »

Dr Chris wrote:Hi Koos,
I would also like to add some of my own observations, which were shared by all of us at the time, about the KNP in general, when we were there in August this year.
The point is that we were all very impressed by the standard of cleanliness, and upgrading that is taking place everywhere, with roads, facilities, camps etc. - all seemed to have a new image, and in particular the staff were amazingly helpful and friendly.
Ek wil ook voorstel dat almal wat die Kruger wildtuin ken, behoort om weereens 'n besoek af te le in die toekoms weens die uistekende ervaring wat ons gevind het? Dis werklik 'n groot verassing en 'n plesier!
Sterkte,
Chris.
Absoluut Dr Chris, ek gaan al dekades lank KNP toe , ook na ander Nas. Parkeraad gebiede, en as iemand vir my se die standaarde het geval , dan se ek gewoonlik , hulle weet nie waarvan hulle praat nie. My grootste wens is natuurlik dat Nas. Parke eendag die Natalse Parkeraad sal oorneem, sodat daar goeie diens gelewer kan word.
Maar , wat eintlik die probleem is, is nie die diens kwaliteit nie maar die kwaliteit van besoeker.
Waar in jou lewe het jy gesien mens kom in n SILWER skoon badkamer, jy los dan jou gebruikte oorpluisie op die wasbak,n seep "wrapper" en jy spoel nie eers die wasbak uit nadat jy geskeer het nie, NEE MAN , jammer en dit is onse mense wat dit doen.Dit het ek so-pas hierdie vakansie waargeneem.Het hierdie mense geen gewete nie? Dit is ook dieselfde mense wat nie eers na hul skottelgoed gewas het , hul rys, vleis en aartappels oorblyfsels uit die wasbakke kan vee nie.( DIE STUKKE VLEIS WAT HUL SEKER NIE OOR DIE DRAAD GEGOOI HET NIE)En die ergste is dit is dieselfde klomp suurgat donners wat dit doen, wat altyd complain, niks is ooit reg nie ,wat gewens het die sokker moet uitloop op n groot flater, en ook nie skroom om die K woord te gebruik nie.

Ek ondervind nog altyd goeie diens , en wat die KNP en Kgalagadi so besonders maak en die wildkyk ervaring is tops.
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 76 times

Re: CAMPING AT BALULE CENTRAL KNP SEPT/OCT 2010

Post by Jules »

Het gister my bespreking gefinaliseer vir KNP, Pretoriuskop (1) , Balule (1) en dan Tsendze (5 kamp),moet nog besluit om een ekstra dag iewers in te druk maar sal moet wag vir moontlike kansellasie

Besig om my kameras ship shape te kry hoop hierdie keer kan ek n luiperd gewaar, in die 30 jr wat ek fotos innie willetuin neem nog nooit luiperd gesien nie.

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
Post Reply

Return to “24. Trip Reports”

Who is online

Users browsing this forum: Bing [Bot] and 1 guest