Nissan Offroad Owners Community beplan ‘n 4x4 naweek by Berg en Rivier. Vir diegene wat belangstel sal daar kampgeleentheid ook wees by die Qodesh kampgronde. Beide die terreine is gelee Noord van Bronkhorstspruit.
Die naweek sal soos volg plaasvind:
Vrydag 3 Februarie:
Ons gaan kamp by Qodesh kampeer terein (S 25*36’47.71” E 29*00’25.80”)
Kostes beloop R150 per staanplek plus R60 per persoon per nag. Kragpunte is beskikbaar op al die staanplekke.
Vir diegene wat nie wil kamp nie, is daar selfsorg eenhede beskikbaar by Berg en Rivier teen R500 per nag vir ‘n eenheid wat 2 persone bedien.
Onthou om eie hout en drinkwater saam te bring, aangesien dit nie beskikbaar is by die kamp gronde nie.
Besprekings kan gemaak word en betalings kan gedoen word aan: ABSA bank, KVM Trust, Tjek rekening nr. 4070049795
Heleen Kroep sal help met die besprekings en kan gekontak word op 082 318 4780.
Let wel dat kampering opsioneel is.
Saterdag 4 Februarie:
Almal wat die 4x4 dag saam met ons wil geniet kom bymekaar by Berg en Rivier 4x4 terrein op die laaste 08h30 (S 25*36’34.61” e 29*02’34.31”). Onthou dat dag besoekers ook welkom is.
4x4 kostes beloop R200 vir die dag.
Ons sal om 09h00 vertrek op die 4x4 roete.
Na afloop van die roete sal ons braai, so onthou jou vleis.
Sondag 5 Februarie:
Vir diegene wat nie self ontbyt wil maak nie, kan by Qodesh reel vir ontbyt. Weereens kan die reeling deur Heleen gemaak word.
The Nissan Offroad Owners Community is planning a 4x4 weekend to the Berg en Rivier venue. Camping for the week-end will be at the Qodesh camp terrain which is a few kilometers apart. Both are situated North of Bronkhorstspruit.
Friday 3 February:
Camping will be at the Qodesh camping terrain. (S 25*36’47.71” E 29*00’25.80”)
The costs are as follow: R150 for the camping site with R60 per person per night. Power is available on the sites.
Self catering chalets are available at Berg and Rivier for R500 per night.
Remember to bring your own wood and drinking water.
Bookings for Qodesh can be made with Heleen Kroep on 082 318 4780
Payments for the camping can be made to: ABSA bank, KVM Trust, Cheque account nr. 4070049795
Note that camping is optional
Saturday 4 February:
Everybody is welcome to attend the 4x4 day as a day visitor.
Please be at Berg and Rivier at the latest 08h30. (S 25*36’34.61” e 29*02’34.31”)
We will be on the trail by 09H00.
Upon completion of the trail we will have a braai, so remember your meat.
Sunday 5 February:
Breakfast is available from Qodesh. Arrangements can be made with Heleen regarding the breakfast.
Hope to see you there
Nissan Offroad Owners Community
Berg en Rivier 4x4 naweek 3 tot 5 Februarie
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest