brandstof verbruik met roofrack of trailer

Get the information about routes, trips or just get plain inspiration
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2842
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 262 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by offroadbiker »

Bande maak def 'n verskil, size en AT vs Muds, het dit gesien met daai goue een van my. Maar muddies lyk net reg QQQ.

Onthou om by Giani voll te maak, dan is det net 12km tot in die rivier, hopelik is daai klein petrol stasie oop soos altyd voor die Moletotsi vat net kontant, en dan kan jy by Dzumiri (halfpad in Moletotsi) ook uitklim vir brandstof en daar is ook nou n stasie so 15km van die Moletotsi se einde om in te gooi.
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3201
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 199 times
Been thanked: 173 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by SJC »

Het tans 31” dueler AT op.... :doh:
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2842
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 262 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by offroadbiker »

SJC wrote: 02 Jul 2021 10:41 Het tans 31” dueler AT op.... :doh:
Nee hel, dan moet jy laat kyk daai is net te rof.....
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3201
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 199 times
Been thanked: 173 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by SJC »

offroadbiker wrote: 02 Jul 2021 11:28 Nee hel, dan moet jy laat kyk daai is net te rof.....
Hoe groot verskil sal band druk maak?
Oppad terug vanaf durban was twee garages se lug stukkend het toe eers naby nelspruit gesien bande is op 1,8... een was op 1.6...
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2842
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 262 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by offroadbiker »

Groot verskil, as ek teer ry pomp ek 3 bar en dit maak vir my 'n verskil.

Ritgehalte is natuurlik nie heeltemal so sag, maar dis 'n plaasimpliment so pla my min.

1.6 en 1.8 is def te sag as jy nie wil 3 bar gaan sal ek so 2.4 as my gemiddeld doen.
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6017
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 987 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by Peter Connan »

SJC wrote: 02 Jul 2021 08:27
Jules wrote: 23 Jun 2021 22:50 Fanus ek moet saamstem met Tinus jy jan gerus jou lorrie vir Ants vat hy is n meester op die GQ se 4.2 TB.
Wat is jou verbruik tans? Ek het ook al opgemerk die GQ se verbruik wissel nogal heelwat tussen die manne . My daaglikse verbruik waarop ek gebudget het was 6km/l maar ek het gereeld beter gedoen. Met tyd het hy begin slegter raak dat ek soms gesukkel het om 5km/l te kry. Het hom vir Ants gevat en hy het hom reg getune en ek was weer terug op 6 - 6.5km/l
Die ander probleem is beskikbaarheid van carburetor service kits

Shalom
Verbruik tans 4.1 - 4.6 km/l :redface:
4.6 was van Durban na Nelspruit....
My laaste jaar met die TB was my gemiddeld 3.8.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3201
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 199 times
Been thanked: 173 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by SJC »

Het laaste 85km van 125 met harder bande (2.5bar) gery.
Vol gemaak met 25 lieter....
5km/l..... lyk datem nou beter.. :salute:
Die bande boepens nog steeds so effens, dink ek gaan dit nou 2.7bar maak...
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3201
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 199 times
Been thanked: 173 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by SJC »

249km gery, vol gemaal met 62 liter.. :redface:
Ek hoop die mechanic wat my clutch reggemaak het, het petrol gesteel. Anders het ek n probleem...
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
Jacor
Full Member
Full Member
Posts: 25
Joined: 13 Jan 2021 10:24
Full Name: Jaco Richter
Nickname: Jacor
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Jeep Grand Cherokee 2012 V6 CRD Overland
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 16 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by Jacor »

Dis maar wat ek ook ongeveer kry as gemiddeld.
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3201
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 199 times
Been thanked: 173 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by SJC »

Peter Connan wrote: 02 Jul 2021 20:45

My laaste jaar met die TB was my gemiddeld 3.8.
Was dit met die 4.2 of die 4.5 gewees?
(Jy het mos n 4.5 in jou gq gehad of nie?)
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
Post Reply

Return to “25. Trip/Route Queries”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 28 guests