

Het hierdie oefening gedoen.... nie regtig beplan nie, ook nie jerry kan met petrol byderhand gehad nie..... my vrou het sonder petrol gaan staan.Peter Connan wrote: ↑25 Jun 2021 05:29 Sit 'n jerrykan agter in en ry die ding leeg.
Dan weet jy mos.
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests