brandstof verbruik met roofrack of trailer

Get the information about routes, trips or just get plain inspiration
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6015
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 987 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by Peter Connan »

Janee. Daai syfers is beter as wat ek met my dakrak kry...
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3200
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 199 times
Been thanked: 173 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by SJC »

Wat is die gehieim om goeie syfers met n tb42 gq te kry?
Vergasser se verstellings, mbt petrol/suurstof kombinasie? :think:
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6015
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1067 times
Been thanked: 987 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by Peter Connan »

Die enigste een wat ek gekry het is om die B met 'n D te ruil.

Maar mens moet vrek ver ry voor dit finansieel sin maak.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by Tinus lotz »

Fanus vat die kar vir Anthony hy is die expert op die carb tune op tb42
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3200
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 199 times
Been thanked: 173 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by SJC »

Peter Connan wrote: 23 Jun 2021 19:31 Die enigste een wat ek gekry het is om die B met 'n D te ruil.

Maar mens moet vrek ver ry voor dit finansieel sin maak.
Ek het daai plan ook in my agterkop... indien ek eendag miskien engin moet vervang of die lotto wen. :lol:
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 75 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by Jules »

Fanus ek moet saamstem met Tinus jy jan gerus jou lorrie vir Ants vat hy is n meester op die GQ se 4.2 TB.
Wat is jou verbruik tans? Ek het ook al opgemerk die GQ se verbruik wissel nogal heelwat tussen die manne . My daaglikse verbruik waarop ek gebudget het was 6km/l maar ek het gereeld beter gedoen. Met tyd het hy begin slegter raak dat ek soms gesukkel het om 5km/l te kry. Het hom vir Ants gevat en hy het hom reg getune en ek was weer terug op 6 - 6.5km/l
Die ander probleem is beskikbaarheid van carburetor service kits

Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by Tinus lotz »

Ant het n oorgedoende vergasser in stock so dit maak dat jy minder tyd sonder jou kar is partkeer kan hy selfde dag dan help
NoPressure
Senior Member
Senior Member
Posts: 201
Joined: 12 Nov 2018 21:39
Full Name: Ruan
Nickname: Ruan
Home Town: Swakopmund
Current 4x4: 2017 Ford Ranger 3.2 D/C 4x4 Auto
2000 Nissan Patrol 4.5 GRX M/T
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 88 times
Been thanked: 58 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by NoPressure »

I unfortunately have no experience regarding towing with the Patrol. But with my other vehicle I normally get 9.2km/l unladen open road. Then 8.3km/l laden with 2 roof top tents open road.
Then 7.2 towing 1ton camping trailer open road.
All at the speed limit, the trailer is also slightly lower than the tow vehicle, but slightly wider.

In town though I get about 6.5km/l unladen. (Not the Patrol)

My guess would be the patrol will be more fuel efficient with a roof rack.
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3200
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 199 times
Been thanked: 173 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by SJC »

Jules wrote: 23 Jun 2021 22:50 Fanus ek moet saamstem met Tinus jy jan gerus jou lorrie vir Ants vat hy is n meester op die GQ se 4.2 TB.
Wat is jou verbruik tans? Ek het ook al opgemerk die GQ se verbruik wissel nogal heelwat tussen die manne . My daaglikse verbruik waarop ek gebudget het was 6km/l maar ek het gereeld beter gedoen. Met tyd het hy begin slegter raak dat ek soms gesukkel het om 5km/l te kry. Het hom vir Ants gevat en hy het hom reg getune en ek was weer terug op 6 - 6.5km/l
Die ander probleem is beskikbaarheid van carburetor service kits

Shalom
Verbruik tans 4.1 - 4.6 km/l :redface:
4.6 was van Durban na Nelspruit....
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3200
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Nelspruit
Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 199 times
Been thanked: 173 times

Re: brandstof verbruik met roofrack of trailer

Post by SJC »

Tinus lotz wrote: 24 Jun 2021 05:17 Ant het n oorgedoende vergasser in stock so dit maak dat jy minder tyd sonder jou kar is partkeer kan hy selfde dag dan help
Sal die brandstof misbruik moet uit sort voor die river trip, anders gaan ek af k..k
Dink nie ek sal by gauteng uit kom voor dan nie.
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
Post Reply

Return to “25. Trip/Route Queries”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 0 guests