Safari L28 na Rd28 convertion
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
-
- Patrolman
- Posts: 556
- Joined: 31 Oct 2013 13:37
- Full Name: Reenen Kritzinger
- Nickname: Reenen
- Home Town: Greyton
- Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 114 times

Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Vandag gaan haal. Baie gesukkel om diesel onder boost te kry.
Boost nou gemaklik 1.4 bar. Trek soos stoomtrein.
Bietjie swart sonder boost, sodra boost inkom, geen rokie.
Kan vanaf kaap tot in greyton ry sonder om gears te change, gaan gemaklik voertuie verby op opdraende.
In kort. Ek is nou tevrede.

Vandag begin werk aan radio.
Jvc head unit.
Nakamichi 3000w amp
2x300w pioneer 6” speakers
4x280w pioneer 6” speakers
8” kicker sub
Ook begin om derde battery in boor in te bou. 100ah.
4000w pure sinwave inverter is in boot, moet nog gekoppel word.
Dan moet 4de battery nog op dakrak kom, met 2de alternator en 200cc petrol engine.
En solar panel op bonnet.

Ek was nie heeltemal tevrede. Het nog flat spots gehad op wegtrek. As ek hom gefloor het, kon ek hom nog dood gooi (flood). Het n wit rook en ongelyke idle gehad as koud was. Moeilik gestart.Reenen wrote:Vandag gaan haal. Baie gesukkel om diesel onder boost te kry.
Boost nou gemaklik 1.4 bar. Trek soos stoomtrein.
Bietjie swart sonder boost, sodra boost inkom, geen rokie.
Kan vanaf kaap tot in greyton ry sonder om gears te change, gaan gemaklik voertuie verby op opdraende.
In kort. Ek is nou tevrede.
Timing heelwat advanced. Furling baie terug gedraai. Nou kom hy reg, en wakker. Sal hom more oggend vir n 200 km test run vat
-
- Patrolman
- Posts: 556
- Joined: 31 Oct 2013 13:37
- Full Name: Reenen Kritzinger
- Nickname: Reenen
- Home Town: Greyton
- Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 114 times
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Vrydag n semi heat seize gekry.
Heat sender unit sit in top hose (basies selfde plek as gewone engines waar sender unit in outlet op top sit).
Termostaat sit op return pyp van radiator op blok (baie simpel design).
Termostaat het gees gegee, maar ondat daar geen vloei dus deur radiator vloei, het heat gage nie opgetel. Toe bars daar n 16mm hose by oil filter cooler. Water loop uit, geen waarskuwing van heatgage.
Ek het hose langs pad vervang, maar kon voel daar is geen vloei deur radiator.
By huis termostaat uitgehaal. Maak nie oop nie.
Nuwe een ingesit met n paar bypass gaaitjies om dit te voorkom.
Nou sal ek maar water level detector op expansion bottel op sit, nog n heat gage in top, en nog een in return pyp.
Gelukkig looo engine nog mooi.
Nou lyk dit vir my of clutch wil gly op vol boost.
En vandag die injector return rail se wassers geruil wat kek vandat injector plek injectors en pomp oorgedoen het.

- Senior Member
- Posts: 201
- Joined: 12 Nov 2018 21:39
- Full Name: Ruan
- Nickname: Ruan
- Home Town: Swakopmund
- Current 4x4: 2017 Ford Ranger 3.2 D/C 4x4 Auto
2000 Nissan Patrol 4.5 GRX M/T - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 88 times
- Been thanked: 58 times
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
n Mens leer altyd iets as mens op die platform tyd spandeer.
Dankie Reenen
Dankie Reenen
- hugejp
- Patrolman 1000+
- Posts: 2052
- Joined: 21 Oct 2014 21:01
- Full Name: JP Viviers
- Nickname: Oupoot
- Home Town: JHB
- Current 4x4: THE PATROL COLLECTION
2004 4.8 GRX TURBO "Tinkerbell"
2003 TD42T GRX "The Coal Roller" - Home Language: Half & Half
- Has thanked: 211 times
- Been thanked: 217 times
Re: Safari L28 na Rd28 convertion
Is hy nou weer reg??
----------------------------------------------------------------------
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
You CAN with a NISSAN!
Jy KAN met 'n DATSUN!
-
- Patrolman
- Posts: 556
- Joined: 31 Oct 2013 13:37
- Full Name: Reenen Kritzinger
- Nickname: Reenen
- Home Town: Greyton
- Current 4x4: SFA Hardbody
4.8 GRX
V9X Navara
Safari Stasiewa
Safari Pickup
Safari stasiewa
88 Isuzu RD28 Nissan
1978 300D Merc RD28 Nissan - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 2 times
- Been thanked: 114 times
Who is online
Users browsing this forum: Ahrefs [Bot] and 21 guests