Krag is nie wat ek dit wil hê nie.
Ek dink daar is seriously fout met timing. Sal more dial gauge op hom sit.
Het vandag intercooler ingebout. Sal more boost pype op maak





Maandag het ek n afspraak by noise boys vir 76mm straight pyp.
Daarna by G&C afspraak vir optimizing op dyno.
Hopenlik dasrna voel en klink dit na n straight 6 turbo diesel