Hi everyone
I am desperately trying to find 19mm(3/4 inch) brass or copper elbows as per attached image .First prize would be a reducer elbow from 1inch to 3/4 but I do not think you get them. Provent oil catchcan that I want to install has a 1inch outlet and it has become a nightmare to source 3/4 inch fittings and 1inch to 3/4 reducers, I also do not know if these exist .I would be grateful for any suggestions where to get these, import currently is not an option although they are freely available overseas.
Kind regards
Dries
I need help
-
- Senior Member
- Posts: 71
- Joined: 29 May 2012 09:35
- Full Name: Dries Erasmus
- Nickname: Dries
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2000 Patrol 4.2 GL
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 10 times
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times

- Patrolman
- Posts: 640
- Joined: 07 Apr 2009 07:13
- Full Name: Malcolm van Coller
- Nickname: mvcoller
- Home Town: In most reverse order - Jhb, V-Town, Vryburg, CT
- Current 4x4: 2008 3.0 Di Patrol GL
and
1999 4.5 Patrol SGL - Home Language: Afr & Eng
- Location: Befordview
- Has thanked: 40 times
- Been thanked: 179 times
- Contact:
Re: I need help
Hoekom metaal? Wat van plastiek?
Op my Nissan 2.7TDi Terrano het 'n 3/4" 90 grade draai in die termostaat bypass pyp die gees gegee. Ek was naby Builders Warehouse en het toe gou ingegaan en in die besloeings afdeling die plastiek pypie gekry en somme twee metaal pyp klampe ook.
Ek het dit opgesit en voortgegaan met my vakansie. Ek het heeltemal van die pypie vergeet en eers weer na omtrent 2 jaar die pypie opgemerk. Hy was nog perfek. 8 jaar later het ek die Terrano verkoop, met die plastiek pypie steeds in plek.
Op my Nissan 2.7TDi Terrano het 'n 3/4" 90 grade draai in die termostaat bypass pyp die gees gegee. Ek was naby Builders Warehouse en het toe gou ingegaan en in die besloeings afdeling die plastiek pypie gekry en somme twee metaal pyp klampe ook.
Ek het dit opgesit en voortgegaan met my vakansie. Ek het heeltemal van die pypie vergeet en eers weer na omtrent 2 jaar die pypie opgemerk. Hy was nog perfek. 8 jaar later het ek die Terrano verkoop, met die plastiek pypie steeds in plek.
-
- Senior Member
- Posts: 71
- Joined: 29 May 2012 09:35
- Full Name: Dries Erasmus
- Nickname: Dries
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 2000 Patrol 4.2 GL
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 10 times
Re: I need help
Môre en baie dankie vir die antwoorde.
Geen van die hidroliese plekke waar ek was,en glo my ek was by baie het dit of maak dit. As hulle hidroliese fittings vir jou aanpas sit jy met n massiewe konneksie, 2 moet langs mekaar pas en die spasie is baie min. Ek het na die plastiek tuin konneksies gekyk, was net bekommerd oor die hitte(reg langs radiator)en die plastiek moet olie weerstandig wees wat ek nie so seker is of die tuin konneksies wel sal wees nie of sal dit?
Sal Acorn fasteners probeer

Dankie Malcolm,
Ek is toe builders toe met my pype en gaan kyk toe by plumbing(20mm in my kop het heel tyd verhoed dat ek daar kyk maar ek was dom want buite diameter van die konneksies kom by 1 duim) ek kry die konneksie wat sal werk , clamp area is klein maar konneksie draai in die 1 duim pyp in en hopelik sal die thread in die pyp wand sny en so beter grip gee.Wand is 5mm dik.
Weereens baie dankie want nou het ek die 90 grade en die reducer in een.

- Attachments
-
- 20200712_112847_resized.jpg (97.75 KiB) Viewed 2912 times
-
- 20200712_112930_resized.jpg (110.67 KiB) Viewed 2912 times
-
- Patrolman
- Posts: 640
- Joined: 07 Apr 2009 07:13
- Full Name: Malcolm van Coller
- Nickname: mvcoller
- Home Town: In most reverse order - Jhb, V-Town, Vryburg, CT
- Current 4x4: 2008 3.0 Di Patrol GL
and
1999 4.5 Patrol SGL - Home Language: Afr & Eng
- Location: Befordview
- Has thanked: 40 times
- Been thanked: 179 times
- Contact:
Re: I need help
Draai net baie PTFE (plumber's)tape oor daai threads, sodat die threads goed seel, maar dit behoort te werk. Die nou oppervlak kan dalk lol, die pyp kan maklik afkom as daar beweging is.
Daai plastiek pypies sal goed werk, plastiek is olie bestand, sal geen probleme daar gee nie, en die water se hitte sal max 120 grade word, daai plastiek sal eers hier by 200/220 grade sag word of smelt.

Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 8 guests