Boots / Vellies / tekkies
- Oetie
- Senior Member
- Posts: 277
- Joined: 13 Jan 2014 15:21
- Full Name: Leon Fouche
- Nickname: Oetie
- Home Town: Rooihuiskraal, Centurion
- Current 4x4: 2009 TD42T Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 356 times
- Been thanked: 130 times
Boots / Vellies / tekkies
My gat jeuk vir n netjiese paar boots wat ek kan dra in die veld, stap, en sommer vir elke ander dag... begin rondkyk toe kom die vraag op, wat verkies jy om mee te loop/ry as jy veld toe gaan of gaan toer....
Ek sien baie Ozzies op videos dra net plakkies, of thongs soos hulle dit noem... vir my is n thong n ander ding wat n gesprek op sy eie is
Iemand soos Ray Janse Van Rensburg wat op verskeie Voetspore toere was, dra wat lyk soos ou army boots, met twee verskillende kouse, een rooi en een blou, dit het volgens my nogal gehelp om die man se "identiteit" op die span en kassie te vestig, addisioneel tot sy kennis, ry en fotografie vermoe wat ons nie eers oor hoef te praat nie.

One life, live it to the fullest!!
ORRA - L65
HAM - ZS6LEF
Tlou - 2009 Patrol TD42T
ORRA - L65
HAM - ZS6LEF
Tlou - 2009 Patrol TD42T
- JohnBoyZA
- Site Admin
- Posts: 1339
- Joined: 02 Apr 2009 14:34
- Full Name: John Murray
- Nickname: John Boy
- Home Town: Bloubergstrand
- Current 4x4: Patrol GRX 4.8
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Big Bay, Cape Town
- Has thanked: 1046 times
- Been thanked: 230 times
- Dungbeetle
- Senior Member
- Posts: 279
- Joined: 28 Jun 2009 08:46
- Full Name: Rudolf
- Nickname: Dungbeetle
- Home Town: Ellisras
- Current 4x4: 2000 Patrol 4.2GL Wagon old and wise at 880 000 km
2014 Patrol 3.0GL CRD reaching puberty at 150 000 km - Home Language: Afr
- Has thanked: 60 times
- Been thanked: 67 times
Re: Boots / Vellies / tekkies
Tekkies of Boots, afhangende van terrein
In Auzzieland is daar nie dorings en (giftige) skerpioene nie......hulle kan maar plakkies dra
In Auzzieland is daar nie dorings en (giftige) skerpioene nie......hulle kan maar plakkies dra
2000 Patrol GL 4.2D - Still strong just short of 900 THOUSAND KILOMEEEEEEEEEEEEEETERRRRRRRRRRRRRRRRSSSSSSSSSSSSS - Daily Tractor
2014 CRD at 170k km - Sunday Tractor
2012 NP300 DC - platkar
2014 CRD at 170k km - Sunday Tractor
2012 NP300 DC - platkar
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2842
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 262 times
Re: Boots / Vellies / tekkies
Ek wil nie weer in die gesprek betrokke raak nie met die 2018 Forum Bots trip het ek die saak ook aangehaal en moes ek by Tinus en Kie hoor hoe gay is ek oor ek die onderwerp van "skoene" ingebring het by 4x4............Oetie wrote: ↑29 May 2020 08:54 My gat jeuk vir n netjiese paar boots wat ek kan dra in die veld, stap, en sommer vir elke ander dag... begin rondkyk toe kom die vraag op, wat verkies jy om mee te loop/ry as jy veld toe gaan of gaan toer....
Ek sien baie Ozzies op videos dra net plakkies, of thongs soos hulle dit noem... vir my is n thong n ander ding wat n gesprek op sy eie is
Iemand soos Ray Janse Van Rensburg wat op verskeie Voetspore toere was, dra wat lyk soos ou army boots, met twee verskillende kouse, een rooi en een blou, dit het volgens my nogal gehelp om die man se "identiteit" op die span en kassie te vestig, addisioneel tot sy kennis, ry en fotografie vermoe wat ons nie eers oor hoef te praat nie.
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
- Oetie
- Senior Member
- Posts: 277
- Joined: 13 Jan 2014 15:21
- Full Name: Leon Fouche
- Nickname: Oetie
- Home Town: Rooihuiskraal, Centurion
- Current 4x4: 2009 TD42T Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 356 times
- Been thanked: 130 times
Re: Boots / Vellies / tekkies
4x4 ...... skoene ...... gay .......offroadbiker wrote: ↑29 May 2020 10:41Ek wil nie weer in die gesprek betrokke raak nie met die 2018 Forum Bots trip het ek die saak ook aangehaal en moes ek by Tinus en Kie hoor hoe gay is ek oor ek die onderwerp van "skoene" ingebring het by 4x4............Oetie wrote: ↑29 May 2020 08:54 My gat jeuk vir n netjiese paar boots wat ek kan dra in die veld, stap, en sommer vir elke ander dag... begin rondkyk toe kom die vraag op, wat verkies jy om mee te loop/ry as jy veld toe gaan of gaan toer....
Ek sien baie Ozzies op videos dra net plakkies, of thongs soos hulle dit noem... vir my is n thong n ander ding wat n gesprek op sy eie is
Iemand soos Ray Janse Van Rensburg wat op verskeie Voetspore toere was, dra wat lyk soos ou army boots, met twee verskillende kouse, een rooi en een blou, dit het volgens my nogal gehelp om die man se "identiteit" op die span en kassie te vestig, addisioneel tot sy kennis, ry en fotografie vermoe wat ons nie eers oor hoef te praat nie.
Ek kan aan veel ander gesprekke dink wat onder daai kategorie val as skoene en 4x4....
One life, live it to the fullest!!
ORRA - L65
HAM - ZS6LEF
Tlou - 2009 Patrol TD42T
ORRA - L65
HAM - ZS6LEF
Tlou - 2009 Patrol TD42T
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6017
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1067 times
- Been thanked: 987 times
Re: Boots / Vellies / tekkies
Dirk, ek dink nie daai was omdat jy skoene per se genoem het nie, maar die spesefike skoene. Soos 'n sekere ander lid se witraam-sonbril.
Ek rol met stapstewels, maar ek het medise redes. Ek het 'n kort been (AGV 'n ongeluk lank lank gelede) wat maak dat ek 'n binnesool moet dra. Dit werk eenvoudig nie in iets wat nie oor mens se hak kom nie. As ek staan vir enige lengte va tyd sonder dit, kla my rug. Gewoonlik is my stapstewels sommer steelcaps ook, maar dis as gevolg van suinigheid. Die werk betaal vir daai.
Daar is 'n paar ouens op die forum wat jy kan erken net aan hulle voete. Jorrie dra ook sokkies van verskillende kleure, en Alex dra gereeld van daai tekkies met aparte tone. Dalk kom daai kennis eendag handig te pas, maar ek wil nie dink aan waste omstandighede dit sou veroorsaak nie...
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Oetie
- Senior Member
- Posts: 277
- Joined: 13 Jan 2014 15:21
- Full Name: Leon Fouche
- Nickname: Oetie
- Home Town: Rooihuiskraal, Centurion
- Current 4x4: 2009 TD42T Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 356 times
- Been thanked: 130 times
Re: Boots / Vellies / tekkies
Peter Connan wrote: ↑29 May 2020 11:32
Daar is 'n paar ouens op die forum wat jy kan erken net aan hulle voete. Jorrie dra ook sokkies van verskillende kleure, en Alex dra gereeld van daai tekkies met aparte tone. Dalk kom daai kennis eendag handig te pas, maar ek wil nie dink aan waste omstandighede dit sou veroorsaak nie...
One life, live it to the fullest!!
ORRA - L65
HAM - ZS6LEF
Tlou - 2009 Patrol TD42T
ORRA - L65
HAM - ZS6LEF
Tlou - 2009 Patrol TD42T
- Oetie
- Senior Member
- Posts: 277
- Joined: 13 Jan 2014 15:21
- Full Name: Leon Fouche
- Nickname: Oetie
- Home Town: Rooihuiskraal, Centurion
- Current 4x4: 2009 TD42T Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 356 times
- Been thanked: 130 times
Re: Boots / Vellies / tekkies
Ek het n paar swart safety boots wat ek gekry het in Mali toe ek daar werk gedoen het by n Ozzie goudmyn, gemaklikste paar skoene denkbaar ten spyte van die steelcap. Almal op die myn is met dieselfde klere toegerus, van die ou wat ondergrond werk tot die klerk in die betaal kantoor. En al die klere kom van Australia af, werklike goeie kwaliteit.
Kyk nou na n leer boot, iets soos Hitec, Wolverine of as ek myself sover kan kry om die geld uit te haal, Jim Green.
Kyk nou na n leer boot, iets soos Hitec, Wolverine of as ek myself sover kan kry om die geld uit te haal, Jim Green.
One life, live it to the fullest!!
ORRA - L65
HAM - ZS6LEF
Tlou - 2009 Patrol TD42T
ORRA - L65
HAM - ZS6LEF
Tlou - 2009 Patrol TD42T
- SCUBA Patrol
- Senior Member
- Posts: 412
- Joined: 08 Apr 2009 11:15
- Full Name: Phillip Jacobs
- Nickname: Phillip
- Home Town: Cape Town (Stellenbosch)
- Current 4x4: Patrol 2006 3l diesel(die eerste Voetspore een)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town, Stellenbosch (Paradyskloof)
- Has thanked: 31 times
- Been thanked: 32 times
Re: Boots / Vellies / tekkies
EK koop net Jim Green, hulle is plaaslik en maak ook toecap boots, en baie baie goed prys en kwaliteit gewys! Patrol van boots!
Phillip
2006 3l with MADMAN
2006 3l with MADMAN
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2842
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 262 times
Re: Boots / Vellies / tekkies
Ek dra n boot, maar die sonder skoenrieme wewrk net makliker en is gemaklik. ek het n stel by outdoor winkels gekoop en dit was ver oor die duisend bokke, toe soek ek nuwe stel om mee bike te ry elke dag en kry stel met staal punt vir minder as helfte van die prys en hy dra lekker.
Die kan ook werk
https://jonssonworkwear.com/chelsea-boot
https://jonssonworkwear.com/steel-toe-cap-chelsea-boot
Die kan ook werk
https://jonssonworkwear.com/chelsea-boot
https://jonssonworkwear.com/steel-toe-cap-chelsea-boot
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 25 guests