River trip 7-11 August 2020 provisionally cancelled

Planning a get together (GTG), trip or competition?
Post Reply
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2841
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 261 times

River trip 7-11 August 2020 provisionally cancelled

Post by offroadbiker »

Seemingly its never to early to start planning for this trip :naughty: :naughty: :naughty:

Time to start planning for the biggest annual trip of the forum.

Yes it is River trip :blonde: :blonde:

As we know 5 days are required, so 2 days of leave needs to be set aside Friday 07, and Tuesday 11 August.

Roete:
Krugersdorp tot by ingang van Klein Letaba 496km - teerpad
Petroport op N1 tot by ingang van Klein Letaba 428km - teerpad
Shell Ultra City Polokwane tot by Ingang van Klein Letaba 175km
Klein Letaba so 56km dik sand
Molototsi so 94km dik sand

Basiese reelings vir die trip:

Frydag 07 Augustus van waar ook al jy gewoonlik jou hoof ter ruste le...... - Konvooi vertrek 06h00 van N1 Petroport net buite Pretoria.
Die wat nie wil konvooi ry 13h00 by die ingang na die Klein Letaba. ONTHOU OM VOL TE MAAK IN GIYANI VOOR JY AFDRAAI NA RIVIER!!!

Frydagaand word daar ge kamp in die Klein Letaba. LET wel daar gaan Frydag reeds 'n ent in die rivier gery word, wil uit die beskawing uitkom en ook so na moontlik aan die Rotstuin kom, so dit gaan bietjie makliker wees as daar iemand is wat Saterdag oggend wil aansluit aangesien die rotstuin so rukkie kan vat.... dus kan die wat nie Rotstuin wil ry ook so bietjie later slapies :sleep:

Saterdag 08 Augustus van 07h30 begin voertuie in die rivier af ry, die Rotstuin is die afskop vir die dag.
Vanaand slaap ons by "die eiland" grens van die Kruger Wildtuin, wat ook beteken einde van die Klein Letba.

Sondag 09 Augustus Vanoggend vertrek ons van die eiland en ry so 20km al langs die heining van die Kruger Wildtuin, dan is dit 25 Grondpad tot by ingang van Moletotsi.
As ons deur Groot Letaba is maak ons brunch onder die groot bome. Vandaar ry ons tot eerste nag se oorslaap in die Moletotsi.

Gewoonlik so teen 15h00 kyk die voorste voertuig vir 'n lekker staanplek vir die nag. Kampplek behoort net voor of net na Dzumeri te wees afhangende van die tyd.

Maandag 10 Augustus an 07h30 begin voertuie in die rivier af ry, ons ry tot so naby moontlik aan die uitgang van die Moletotsi.

Dinsdag 11 Augustus oggend rustig oppak, klim uit die rivier en vat die pad huis toe.


Roete is basies die N1 tot by Polokwane, Stop by Shell vir iets te ete (opsioneel) en maak voertuie vol (opsioneel - brandstof is redelik duurder van hier af so maak eerder vol), en dan die R81 waar ons optop by Giani 175km van Polokwane. Van hier is dit nog 12km tot by ingang van Klein Letaba.

Volg die Klein Letaba dan vir ongeveer 56km,dan is dit so 35km (grondpad) tot by die ingang van die Moletotsi waar hy uitmond in die Groot Letaba.
(Indien werklik nodig kan brandstof verkry word halfpad deur Moletotsi by Dzumire),vat so 2 dae om te doen (daar is ook n klein garage net voor begin van Moletots so 9km van ingang - afgelope 7 jaar weet ek van 1xkeer wat daar nie brandstof was nie mar dis 2 pompe...),

Brandstofverbruik teerpad soos wat jy natuurlik jou voertuig ken :wink: Binne in die rivier het my 4.2 Petrol geval van 5.5 na 1.9km/L en Oellie se 4.5 van 5.9 na so 3km/l, Die 4.2 Diesel gee so gemiddeld van 5km/l, natuurlik hoe meer jy speel hoe swaarder kan dit raak....

Verblyf: Slaap in die rivierbedding en jy moet 100% selfversorgend wees, geen koste vir verbyf. dus ook GEEN GERIEWE.

Innerlike Jy moet alle kos, water en "bruin Fanta" saam ry, hoe hongerder en dorser jy is, hoe meer is jou koste :oldtimer:

Jy het minstens so 6 ure nodig om daar en dan weer terug te kom, dus ook die rede waarom daar twee dae uitgesit word net om heen en weer te ry.

Kostes

Brandstof = 900km teerpad en 170km dik sand vir beide riviere.
Tolgeld vir die N1
Kos vir die 5 dae
Drinkgoed - so dors as wat jy kan raak moet jy maar inpak....

Basiese verloop van die dag:

Aangesien dit nog winter is kom die sonnetjie nog nie so vroeg op nie en kan dit redelik koel wees in die oggend....

Daar kom gewoonlik so om en by 6uur lewe in die "kamp"
Die ketels word aangesit vir 'n koffietjie
Kampgoed en slaapplekke word opgeslaan en afgebreek
Eet 'n beskuitjie saam met 2de koppie koffie
07h00-07h30 begin die voertuie vertrek vir die dag se ry (NIKS later as 09h00 vir laaste voertuig)

Volg die rivier en geniet die speel...........

Hier om en by 10h00/11h00 stop jy waar ookal jy is en word daar brunch gemaak, aangesien dit so n' groot groep is stop die voertuie in die geval in kleiner groepe en doen elkeen sy ding.

Volg die rivier en geniet die speel..............

Hier rondom 15h00 begin die voorste voertuig soek na geskikte staanplek vir die aand (kamp word gemaak niks later as 16h00 - onthou agterste voertuig is maklik uur of meer agter voorste voertuig)

Toegang tot "kamp" is hout van elke voertuig - daar is gewoonlik genoeg hout in die rivier en elke voertuig sleep maar so halwe boom na die kampplek. HOUT begin baeie skaars raak

So rondom 17h30 steek ons die vuur aan en begin die groot kuier - elkeen braai maar sy vleisie op sy tyd en dan kuier ons tot..... wel QQQ

LET DAAROP DAT DIE "TRIP" VER VAN DIE BESKAWING IS, DAAR WORD NIE VOORSIENING GEMAAK VIR MEDIESE BYSTAND NIE EN ELKE PERSOON WAT SAAM GAAN MOET SELF VERANTWOORDELIKHEID VAT VIR ENIGE GEBEURE WAT MAG OPDUIK!!!!!

DIE FORUM NEEM GEEN VERANTWOORDELIKHEID VIR ENIGE PERSOON OF VOERTUIG NIE!!
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2841
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 261 times

Re: River trip 7-11 August 2020

Post by offroadbiker »

Attendees:

1. Tinus - Kamp komedant - Patrol
2. Dirk - Patrol
3. Rudgar - Patrol
4. izakjbrt - Patrol
5. AlexR - Patrol
6. PieterB - Patrol
7. Robie Smith - Patrol
8. ChrisV - Ford
12. Anthoney F - Patrol
9. Japie - Landcuiser
10. Weier - Landrover
11. Camera Crew

12. Harry - Landcruiser
13. Desmond - Patrol
14. Nols - Ford
15. FAF - Landcruiser
16. Colin - Disco
17. Baaswiets - Patrol
18. Herman Louw - Patrol
19. Lourens Botes - Patrol
20. Hentie Barnard - Fortuner
21. Philipf - Patrol
22. Oellie - Navara
23. Matt Potgieter - Hilux
24. Vastrap - Patrol
25. Dawid en Louise - Patrol
26. Wayne en Fiellanta - Patrol
27. Christiaan - Patrol
28. Thabo - Hilux
29. Tijmenvds - Patrol
30. Hein - Patrol

Maybe:
1. Oetie
2. Bushfire
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
izakjbrt
Senior Member
Senior Member
Posts: 411
Joined: 14 Apr 2018 19:02
Full Name: Izak Joubert
Nickname: Izak
Home Town: Ramsgate
Current 4x4: 2007 Patrol 4,8 GRX (PA-trol)
2012 Patrol 4.8 GRX (MA-trol)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 226 times
Been thanked: 91 times

Re: River trip 7-11 August 2020

Post by izakjbrt »

Ek en my vrou sien julle daar
2007 Nissan Patrol 4.8 grx
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2627
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 49 times
Been thanked: 240 times

Re: River trip 7-11 August 2020

Post by Alex Roux »

offroadbiker wrote: 04 Feb 2020 12:36 Attendees:

1. Tinus - Kamp komedant
2. Dirk
3. Rudgar
4. izakjbrt
Ek is ook daar
Let wel, ons gaan traffic kry daai naweek:
https://www.4x4community.co.za/forum/sh ... ost4319677
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
User avatar
izakjbrt
Senior Member
Senior Member
Posts: 411
Joined: 14 Apr 2018 19:02
Full Name: Izak Joubert
Nickname: Izak
Home Town: Ramsgate
Current 4x4: 2007 Patrol 4,8 GRX (PA-trol)
2012 Patrol 4.8 GRX (MA-trol)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 226 times
Been thanked: 91 times

Re: River trip 7-11 August 2020

Post by izakjbrt »

Is dit nie die ouens wat ons laas jaar gekry het naby die rock garden nie?
2007 Nissan Patrol 4.8 grx
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2841
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 261 times

Re: River trip 7-11 August 2020

Post by offroadbiker »

Yep ek het hulle laat weet hoev voertuie ons is en waar ons begin.

Lyk my nou daar is 2 groepe op Community wat wil gaan.

Een groep het kla ingestem om eerste Moletotsi te ry.

Sal sien wat maak UncleBob...

Sent from my SM-A530F using Tapatalk

Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2841
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 261 times

Re: River trip 7-11 August 2020

Post by offroadbiker »

izakjbrt wrote:Is dit nie die ouens wat ons laas jaar gekry het naby die rock garden nie?
Nee daai was die Toyota manne nog niks van hulle gehoor nie.

Sent from my SM-A530F using Tapatalk

Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
izakjbrt
Senior Member
Senior Member
Posts: 411
Joined: 14 Apr 2018 19:02
Full Name: Izak Joubert
Nickname: Izak
Home Town: Ramsgate
Current 4x4: 2007 Patrol 4,8 GRX (PA-trol)
2012 Patrol 4.8 GRX (MA-trol)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 226 times
Been thanked: 91 times

Re: River trip 7-11 August 2020

Post by izakjbrt »

offroadbiker wrote:
izakjbrt wrote:Is dit nie die ouens wat ons laas jaar gekry het naby die rock garden nie?
Nee daai was die Toyota manne nog niks van hulle gehoor nie.

Sent from my SM-A530F using Tapatalk
Hulle is seker daar verlore, sal die leë karre hierdie jaar kry


Sent from my iPhone using Tapatalk
2007 Nissan Patrol 4.8 grx
Pieter B
Patrolman
Patrolman
Posts: 537
Joined: 29 Sep 2014 12:40
Full Name: Pieter Botha
Nickname: Pieter
Home Town: Alberton
Current 4x4: '05 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 6 times
Been thanked: 96 times

Re: River trip 7-11 August 2020

Post by Pieter B »

Add myself en Robbie Smith asb Dirk
User avatar
Oetie
Senior Member
Senior Member
Posts: 277
Joined: 13 Jan 2014 15:21
Full Name: Leon Fouche
Nickname: Oetie
Home Town: Rooihuiskraal, Centurion
Current 4x4: 2009 TD42T Patrol
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 356 times
Been thanked: 130 times

Re: River trip 7-11 August 2020

Post by Oetie »

Skryf my neer in potlood, sal eers nader aan die tyd finaal weet of die groen lig helder brand...


Sent from my iPhone using Tapatalk
One life, live it to the fullest!!
ORRA - L65
HAM - ZS6LEF

Tlou - 2009 Patrol TD42T
Post Reply

Return to “29. Events”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 13 guests