River Trip 06-10 August 2021

Planning a get together (GTG), trip or competition?
Post Reply
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2841
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 261 times

River Trip 06-10 August 2021

Post by offroadbiker »

Seemingly its never to early to start planning for this trip :naughty: :naughty: :naughty:

Time to start planning for the biggest annual trip of the forum. - SECOND BIGGEST 2021 - don't forget Goerapan!!!!

Yes it is River trip :blonde: :blonde:

As we know 5 days are required, so 2 days of leave needs to be set aside Friday 06, and Tuesday 10 August.

Roete:
Krugersdorp tot by ingang van MOLETOTSI 496km - teerpad
Petroport op N1 tot by ingang van MOLETOTSI 428km - teerpad
Shell Ultra City Polokwane tot by Ingang van MOLETOTSI 175km
Klein Letaba so 56km dik sand
Molototsi so 94km dik sand

Basiese reelings vir die trip:

Frydag 06 Augustus van waar ook al jy gewoonlik jou hoof ter ruste le...... - Konvooi vertrek 06h00 van N1 Petroport net buite Pretoria.
Die wat nie wil konvooi ry - 13h00 by die ingang na die MOLETOTSI. ONTHOU OM VOL TE MAAK IN VOOR JY AFDRAAI NA RIVIER, daar is garage 12km voor ingang van rivier!!!

Frydagaand word daar ge kamp in die Moletotsi. LET wel daar gaan Frydag reeds 'n ent in die rivier gery word, wil uit die beskawing uitkom.

Saterdag 07 Augustus van 07h30 begin voertuie in die rivier af ry. Vanaand slaap ons naby Dzumiri in die Moletotsi.

Sondag 08 Augustus Vanoggend vertrek ons vir laaste stuk van Moletotsi en maak ons brunch onder die groot bome, ry deur die Groot Letaba dan is dit 25 Grondpad en so 20km al langs die heining van die Kruger Wildtuin. Ons slaap by "die eiland" grens van die Kruger Wildtuin, wat ook beteken begin van die Klein Letba.

Maandag 09 Augustus an 07h30 begin voertuie in die rivier af ry, ons ry tot so naby moontlik aan die uitgang van die Klein Letaba.

Dinsdag 10 Augustus oggend rustig oppak, klim uit die rivier en vat die pad huis toe.


(Indien werklik nodig kan brandstof verkry word halfpad deur Moletotsi by Dzumire),vat so 2 dae om te doen (daar is ook n klein garage aan die einde van Moletotsi so 9km van uitgang- afgelope 7 jaar weet ek van 1xkeer wat daar nie brandstof was nie mar dis 2 pompe... en KONTANT!!!!!),

Brandstofverbruik teerpad soos wat jy natuurlik jou voertuig ken :wink: Binne in die rivier het my 4.2 Petrol geval van 5.5 na 1.9km/L en Oellie se 4.5 van 5.9 na so 3km/l, Die 4.2 Diesel gee so gemiddeld van 5km/l, natuurlik hoe meer jy speel hoe swaarder kan dit raak....

Verblyf: Slaap in die rivierbedding en jy moet 100% selfversorgend wees, geen koste vir verbyf. dus ook GEEN GERIEWE.

Innerlike Jy moet alle kos, water en "bruin Fanta" saam ry, hoe hongerder en dorser jy is, hoe meer is jou koste :oldtimer:

Jy het minstens so 6 ure nodig om daar en dan weer terug te kom, dus ook die rede waarom daar twee dae uitgesit word net om heen en weer te ry.

Kostes

Brandstof = 900km teerpad en 170km dik sand vir beide riviere.
Tolgeld vir die N1
Kos vir die 5 dae
Drinkgoed - so dors as wat jy kan raak moet jy maar inpak....

Basiese verloop van die dag:

Aangesien dit nog winter is kom die sonnetjie nog nie so vroeg op nie en kan dit redelik koel wees in die oggend....

Daar kom gewoonlik so om en by 6uur lewe in die "kamp"
Die ketels word aangesit vir 'n koffietjie
Kampgoed en slaapplekke word opgeslaan en afgebreek
Eet 'n beskuitjie saam met 2de koppie koffie
07h00-07h30 begin die voertuie vertrek vir die dag se ry (NIKS later as 09h00 vir laaste voertuig)

Volg die rivier en geniet die speel...........

Hier om en by 10h00/11h00 stop jy waar ookal jy is en word daar brunch gemaak, aangesien dit so n' groot groep is stop die voertuie in die geval in kleiner groepe en doen elkeen sy ding.

Volg die rivier en geniet die speel..............

Hier rondom 15h00 begin die voorste voertuig soek na geskikte staanplek vir die aand (kamp word gemaak niks later as 16h00 - onthou agterste voertuig is maklik uur of meer agter voorste voertuig)

Toegang tot "kamp" is hout van elke voertuig - daar is gewoonlik genoeg hout in die rivier en elke voertuig sleep maar so halwe boom na die kampplek. HOUT begin baeie skaars raak

So rondom 17h30 steek ons die vuur aan en begin die groot kuier - elkeen braai maar sy vleisie op sy tyd en dan kuier ons tot..... wel QQQ

LET DAAROP DAT DIE "TRIP" VER VAN DIE BESKAWING IS, DAAR WORD NIE VOORSIENING GEMAAK VIR MEDIESE BYSTAND NIE EN ELKE PERSOON WAT SAAM GAAN MOET SELF VERANTWOORDELIKHEID VAT VIR ENIGE GEBEURE WAT MAG OPDUIK!!!!!

DIE FORUM NEEM GEEN VERANTWOORDELIKHEID VIR ENIGE PERSOON OF VOERTUIG NIE!!
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2841
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 186 times
Been thanked: 261 times

Re: River Trip 06-10 August 2021

Post by offroadbiker »

Attendees:

1. Malcolm & Lynda van Coller - Patrol - WATSUP
2. Mal Hannes - Patrol - WATSUP
3. Tijmen - Patrol - WATSUP
4. Pieter B - Patrol - WATSUP
5. Kagiso - Patrol - WATSUP
6. Wiets Swanepoel - Patrol - WATSUP
7. Alex Roux - Patrol - WATSUP
8. Izak Joubert - Patrol - WATSUP
9. Tinus Lotz - Patrol - WATSUP
10. Anthony Forgey - Patrol - WATSUP
11. Jaco Jeep - Jeep or 3.......
12. Adrian Liebenberg - Patrol - WATSUP
13. Gustaf - Prado en - WATSUP[/s]
14. PC - Patrol - WATSUP
15. Dawid Taljaard - Patrol - WATSUP
16. Divan Boshoff - Fortuner
17. TeflonJohnny - Patrol - WATSUP
18. Dirk (ORB) - Patrol - WATSUP
19. SJC - Patrol - WATSUP
20. Martin Koorts - Patrol
21. Luan Swart
22. Nols - Patrol - WATSUP
23. Faf - Land cruiser - WATSUP
24. Peet Kruger - Fortuner - WATSUP
25. Rolf Van den Heever - Patrol - WATSUP
26. Desmond Myberg - Patrol - WATSUP
27. Dawid - Patrol - WATSUP
28. Johan - Patrol - WATSUP
29. Dawie - Patrol - WATSUP
30. Iandvl - Patrol - WATSUP
31. Muller - Jeep - WATSUP
32. marius2001- Patrol - WATSUP
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
mvcoller
Patrolman
Patrolman
Posts: 640
Joined: 07 Apr 2009 07:13
Full Name: Malcolm van Coller
Nickname: mvcoller
Home Town: In most reverse order - Jhb, V-Town, Vryburg, CT
Current 4x4: 2008 3.0 Di Patrol GL
and
1999 4.5 Patrol SGL
Home Language: Afr & Eng
Location: Befordview
Has thanked: 40 times
Been thanked: 179 times
Contact:

Re: River Trip 06-10 August 2021

Post by mvcoller »

Malcolm & Lynda van Coller - 3.0 Di
Mal Hannes
Senior Member
Senior Member
Posts: 89
Joined: 16 Aug 2020 20:17
Full Name: Hannes Wessels
Nickname: Hannes
Home Town: Roodepoort
Current 4x4: Patrol 4.8
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 26 times
Been thanked: 26 times

Re: River Trip 06-10 August 2021

Post by Mal Hannes »

Book 'n plek vir Hannes en Chayne in Zerubbabel.
User avatar
TijmenvdS
Senior Member
Senior Member
Posts: 303
Joined: 23 Nov 2016 06:25
Full Name: Tijmen van der Steenhoven
Nickname: Tijmen
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1997 Patrol TD42 GQ ST
Chevrolet 1974 K10 402 V8
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 32 times
Been thanked: 102 times

Re: River Trip 06-10 August 2021

Post by TijmenvdS »

Me Toooo :blonde:
Pieter B
Patrolman
Patrolman
Posts: 538
Joined: 29 Sep 2014 12:40
Full Name: Pieter Botha
Nickname: Pieter
Home Town: Alberton
Current 4x4: '05 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 6 times
Been thanked: 96 times

Re: River Trip 06-10 August 2021

Post by Pieter B »

Sit my op asb
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3452
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 155 times
Contact:

Re: River Trip 06-10 August 2021

Post by Kagiso II »

ek en Dwergie [Mussa OF Lobo .. tyd sal leer :biggrin: ]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
BaasWiets
Senior Member
Senior Member
Posts: 80
Joined: 13 Dec 2017 20:51
Full Name: Wietsche Swanepoel
Nickname: Wiets
Home Town: Delmas
Current 4x4: Nissan Hardbody
Nissan Patrol
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 2 times
Been thanked: 12 times

Re: River Trip 06-10 August 2021

Post by BaasWiets »

Sit my ook op asb Wiets Swanepoel Patrol.
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2627
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 49 times
Been thanked: 240 times

Re: River Trip 06-10 August 2021

Post by Alex Roux »

Definitief vir my ook op asb.
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
User avatar
izakjbrt
Senior Member
Senior Member
Posts: 411
Joined: 14 Apr 2018 19:02
Full Name: Izak Joubert
Nickname: Izak
Home Town: Ramsgate
Current 4x4: 2007 Patrol 4,8 GRX (PA-trol)
2012 Patrol 4.8 GRX (MA-trol)
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 226 times
Been thanked: 91 times

Re: River Trip 06-10 August 2021

Post by izakjbrt »

Sover is dit Izak + Adele Joubert
2007 Nissan Patrol 4.8 grx
Post Reply

Return to “29. Events”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 10 guests