Thanks for the warm welcome guys! Dankie vir die warm welkom.
Ek het vanoggend na hierdie een gaan kyk : https://www.autotrader.co.za/car-for-sa ... 8/26075144
Baie in my noppies, lyk gladnie soos 'n wa wat al so baie kilos op het nie.
Daar is nognie eers 'n slaapstang op nie wat my laat dink dat die Patrol nie ge-abuse was nie.
Die vorige eienaar het blykbaar net in die stad rondgery. (Ek vat maar wat die verkoopsman se met 'n knippie sout).
En hulle is bereid om my Haval wat ek inruil af te los. Op die stadium voel dit soos 'n no-brainer.
Hoe lyk dit vir julle?
Arno - Arnolg
- offroadbiker
- Moderator
- Posts: 2842
- Joined: 25 Jul 2012 08:36
- Full Name: Dirk de Clerk
- Nickname: ORB
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
- Home Language: Afrikaans/English
- Location: Krugersdorp
- Has thanked: 186 times
- Been thanked: 262 times
Re: Arno - Arnolg
https://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=65&t=9409 kyk die een ook...
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 17 guests