SJC wrote: ↑29 Sep 2021 20:23
Peter Connan wrote: ↑02 Jul 2021 20:45
My laaste jaar met die TB was my gemiddeld 3.8.
Was dit met die 4.2 of die 4.5 gewees?
(Jy het mos n 4.5 in jou gq gehad of nie?)
4.5
Maar ek dink nie dit het veel verskil gemaak nie.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.