Ek het onlangs 'n Patrol gekoop met die VK45DE in. Het die battery ontkoppel om hom te charge en toe ek hom terugsit het hy 'n misfire gehad. Is die naweek met hom tankwa toe en dit het erger geraak. Moet ook byse dit kan dalk vuil petrol wees. Enige idee waar ek kan begin soek?
Get hold of tour de Frans (Frans) here on the forum. He is close by you and has a brilliant knowledge of motors and Patrols in particular.
08 three four zero nine 25 zero 9
Naand Frans, Rumkat vandag teruggekry en hy loop weer klopdisselboom. Een van die Injectors het so bietjie haywire gegaan en Llewelynn en Francois het sommer sy sparkplugs ook almal vervang. Moet se dit is lekker om al die perde weer op stal te hê!!
Ek ook 'n spin gekry in 'n Patrol met BMW ombouing. As ek geld gehad het sou ek dit verseker gedoen het.