Page 5 of 5

Re: "Olive", the 4,5 Patrol

Posted: 03 Mar 2021 19:35
by petri oosthuizen
Die naweek lekker met Olive gery.....was by 'n ramparty van pel van my se seun, gehou op private venue daar naby Drakensville.

Olive BAIE nice, dit was baie nat en snotterig.

Die aand oppad berg toe met haar vasgesit in die modder, ek sal haar so Vrydag se kant gaan loop haal, ek het besluit om haar eers daar te los, helse nat en glad met afgronde.

Re: "Olive", the 4,5 Patrol

Posted: 04 Mar 2021 07:36
by JohnBoyZA
Lyk na vet pret Popeye! :thumbup:

Re: "Olive", the 4,5 Patrol

Posted: 04 Mar 2021 11:03
by ricster
Looks like someone got a "roofie ride" in the back of the Patrol....or he was caught stealing a beer out the cooler box.... :rolling: :rolling: :rolling: :rolling: :rolling:

Re: "Olive", the 4,5 Patrol

Posted: 10 Mar 2021 06:39
by petri oosthuizen
Ons het Olive toe gou Vrydag gaan haal by Jabulani, ek en my seun. Daar aangekom gou eers gaan kyk wat is wat met die Gator.

Was genuine BAAAAIE bly ons het daar vasgesit en nie verder gevorder daai aand nie - dit was soaking wet en kleigrond.

Was gelukkig lekker droog, daar waar Olive gestaan het was dit maar nog snotterig tussen die bome.

Re: "Olive", the 4,5 Patrol

Posted: 10 Mar 2021 06:43
by petri oosthuizen
.....En daars Sy. Maklik gestart, ons het so bietjie weer probeer maar haar gat was vas. Die Gator het haar amper nie eens geroer nie.

Jomar is toe weer terug huis toe om die 2 Malawiers met grawe te gaan haal. Ek het intussen maar so back and forth gerock, en kon bietjie spasie voor die wiele kry om klippe te pak. Bietjie moeilik, want haar linker agterkant was so meter van die ledge af, elke keer het su so aksie nader aan die ledge beweeg.

Re: "Olive", the 4,5 Patrol

Posted: 10 Mar 2021 06:50
by petri oosthuizen
Toe Jomar terugkom het ons weer die Gator gehaak, tyres afgeblaas, die 2 manne het gestoot, en na so 3 probeerslae is ons daar uit. Ek het haar vasgemaak aan 'n boomstomp regs, sodat sy darem nie afneuk nie.

Res van die pad was easy peasy, gelukkig droog.

Olive het so bietjie rash opgetel, maar niks serious nie.......ek wou anyway haar bumpers en arches weer swart maak met Raptor, sy is Maandag na Jaco my panel beater toe vir bietjie mooimaak en detailling.

YSTERKAR die.

Re: "Olive", the 4,5 Patrol

Posted: 10 Mar 2021 09:05
by ricster
Eina !!! Those rear lights pop out for nothing, I've lost mine a few times, but luckily managed to pop them back in with the little crocodile clips I found

Re: "Olive", the 4,5 Patrol

Posted: 16 Mar 2021 11:43
by petri oosthuizen
Was gister by Jaco......

Olive lyk soos 'n Nasa space shuttle met daai blink goete op :biggrin:

Nou nou ook daar gewees, hulle Raptor daai wheel arches en bumper se black bits, lyk heel goed, en lyk na BAIE goeie produk.

Jaco het sommer merkies en krappies op die body ook remove, regs agter en links agter het sy redelik houe al gekry. Mooi uitgekom, ek moet se.

Re: "Olive", the 4,5 Patrol

Posted: 18 Mar 2021 09:11
by petri oosthuizen
Haar gister terug gekry, ek dink syt heel mooi uitgekom.

That Raptor looks like a VERY hard wearing Product, glad I did it.

Sommer nuwe rubberstrips agter die arches ingesit, en cheapie Midas mudflaps ( R 90 vir 4!!!) opgesit. Sommer 3 stelle mudflaps gekoop. :lol:

Besig om haar chassis en enjin en veral interior MOOI skoon te maak vandag, sys nog liederlik vuil na DAAI trippie.

Bly sys terug..................!!!! :blonde: :blonde:

Some Piccies: