"KoevoeT" build updates

Showcase your baby
Post Reply
User avatar
ruankruger333
Full Member
Full Member
Posts: 29
Joined: 24 Jun 2021 10:09
Full Name: Ruan Smit Kruger
Nickname: Ruan
Home Town: Benoni
Current 4x4: 1995 TD42 N/A Patrol
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 14 times
Been thanked: 5 times

"KoevoeT" build updates

Post by ruankruger333 »

Finally het ek genoeg motiveering om the update age te begin vir my eerste patrol "koevoet"

Ek sal die "introduce yourself" topic hierso aanheg.

viewtopic.php?f=60&t=9393

Nie veel om te lees nie net maar vir die van julle wat wil gaan kyk.

Maar net gou weer my storie, my eerste Patrol hoe dit sou uitwerk is n FEB 95 model net soos ek en was nog standard soos kon kom.


Dag toe ek gaan kyk het na "koevoet"
Dag toe ek gaan kyk het na "koevoet"
WhatsApp Image 2021-06-28 at 19.52.28.jpeg (230.69 KiB) Viewed 1907 times
User avatar
ruankruger333
Full Member
Full Member
Posts: 29
Joined: 24 Jun 2021 10:09
Full Name: Ruan Smit Kruger
Nickname: Ruan
Home Town: Benoni
Current 4x4: 1995 TD42 N/A Patrol
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 14 times
Been thanked: 5 times

Re: "KoevoeT" build updates

Post by ruankruger333 »

Next up, letterlik die volgende dag nadat ek hom gaan oplaai het moes ek vir hom n paar tekke kry. Hy moes gaan vir roadworthy en die ou bande was gedaan.

Het n stel 265/70 R16 opgesit toet my spyt, julle sal later sien :rolling:

WhatsApp Image 2021-07-20 at 19.05.46 (1).jpeg
WhatsApp Image 2021-07-20 at 19.05.46 (1).jpeg (151.61 KiB) Viewed 1906 times
WhatsApp Image 2021-07-20 at 19.05.46.jpeg
WhatsApp Image 2021-07-20 at 19.05.46.jpeg (148.69 KiB) Viewed 1906 times
Alles het goed gegaan, maar ek dink die ou Bok moes my maar op sy eie manier my in sy verwelkom en darem het hy toe besluit om dit te doen op die alignment jig by die tyre plek. Hy bars toe voor regs se brieklyn. Moes wees as gevolg van die stop apperaat wat hulle gebruik op die briek. Ek kon darm n pyp laat opmaak in Johannesburg stad.

WhatsApp Image 2021-07-20 at 19.05.46 (2).jpeg
WhatsApp Image 2021-07-20 at 19.05.46 (2).jpeg (203.28 KiB) Viewed 1906 times
WhatsApp Image 2021-06-28 at 19.52.31.jpeg
WhatsApp Image 2021-06-28 at 19.52.31.jpeg (479.42 KiB) Viewed 1906 times
By die huis met sy nuwe bande.
User avatar
ruankruger333
Full Member
Full Member
Posts: 29
Joined: 24 Jun 2021 10:09
Full Name: Ruan Smit Kruger
Nickname: Ruan
Home Town: Benoni
Current 4x4: 1995 TD42 N/A Patrol
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 14 times
Been thanked: 5 times

Re: "KoevoeT" build updates

Post by ruankruger333 »

Het ou "kouvoet" vir n klein uitstap gevat saam n nuwe trol.

n OU bok laaik mos groen blare :oldtimer:
WhatsApp Image 2021-07-20 at 19.05.14.jpeg
WhatsApp Image 2021-07-20 at 19.05.14.jpeg (112.67 KiB) Viewed 1906 times
WhatsApp Image 2021-07-20 at 19.05.45.jpeg
WhatsApp Image 2021-07-20 at 19.05.45.jpeg (171.9 KiB) Viewed 1906 times
Ek het solank daai scaffolding op die dak afgehaal, ek het n outback extreme persent gekry van n VX cruiser. Kort net die gutter mounts vir die patrol.

Sal update sodra ek die in die hande kry.
User avatar
ruankruger333
Full Member
Full Member
Posts: 29
Joined: 24 Jun 2021 10:09
Full Name: Ruan Smit Kruger
Nickname: Ruan
Home Town: Benoni
Current 4x4: 1995 TD42 N/A Patrol
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 14 times
Been thanked: 5 times

Re: "KoevoeT" build updates

Post by ruankruger333 »

Ek het baie 4x4 megaworld gaan draai om na al die goed te gaan kyk wat my hart begeer, en het perongeluk n stel 33's langs koevoet laat staan en ek moet lieg as ek nie n paar soek nie.
WhatsApp Image 2021-07-20 at 19.05.45 (1).jpeg
WhatsApp Image 2021-07-20 at 19.05.45 (1).jpeg (147.83 KiB) Viewed 1903 times
WhatsApp Image 2021-07-20 at 19.05.45 (2).jpeg
WhatsApp Image 2021-07-20 at 19.05.45 (2).jpeg (152.86 KiB) Viewed 1903 times
Ek het ook in tussen n stel 4.8 rims geskenk gekry en ja julle kan raai ook n stel Maxxis Razr at811 by Tinus bestel, hulle sal middel Augustus hierso wees (Baie dankie Tinus vir die organise)
Ek het die wiele ook ingevat vir n refurbish as ook hulle kleur na gunmetal te verander.

So ek het n stel van 5 original ST 4.2 mags te koop waarvaan 4 nuwe bande het. Nog nie eers 200km op nie.
Last edited by ruankruger333 on 21 Jul 2021 10:37, edited 2 times in total.
User avatar
ruankruger333
Full Member
Full Member
Posts: 29
Joined: 24 Jun 2021 10:09
Full Name: Ruan Smit Kruger
Nickname: Ruan
Home Town: Benoni
Current 4x4: 1995 TD42 N/A Patrol
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 14 times
Been thanked: 5 times

Re: "KoevoeT" build updates

Post by ruankruger333 »

So saam al die lekker updates en speel is daar ook altyd die slegte kant.

Ek het die patrol gekoop met die heads up van Michael dat daar dalk iets nie lekker is met die Head nie. Alhoewel die verkoper my laatweet daar was wel n kompressie toets gedoen en alles was reg. Maar geen indikasie van n Head probleem nie, alhoewel ons dit gedink het.

Maar darem is daar n klomp mense wat my hulp en luiding gee oor die situasie.

So na euiteindelik genoeg Turbo Patrol by Michael se hek uit was is daar toe genoeg spasie vir Koevoet. Het hom laas vrydag 16/07/2021 by SoJo gaan aflaai om meganies hom uitesort, maar met die idee om hom later te TURBO :surprised: :surprised:

Huidiglik is die head al af en word getoets, wag nog om te hoor of hy gekraak is en of dit net n head gasket issue is. Maar terwyl die engin oop is kry hy sommer Turbo pistons sodat hy reg kan wees vir die groot dag.

Sal seker die volgende update wees want alles is redelik opgevang tot nou.

n Lys van n paar dinge wat in die volgende 2 weke gaan gebeur.

1. Head word uitgesort.
2. Turbo pistons vir die Turbo.
3. Kry 33's met nuwe refurb 4.8 rims.
4. Het n 2 duim lift en suspensie van Terrain tamer bestel. (Dankie Tinus vir die organise)
5. Installeer nuwe dakrak.
6. Drop boxes vir die lift.

Lys van dinge in die pyplyn

1. Turbo!!!!!!
2. n Vol paksisteem
3. Dual battery sisteem
4. Seat covers, moet die leer toemaak.
5. Groter radiator, sal seker een kort vir die Turbo.
6. 270 awning beplan om te overland.
7. Madman (dalk nog in die volgende 2 weke)


n Paar fotos van die Head af. Blykbaar was die head nie baie vas nie en daar was redelik silicone gebruik.

Ek hoop rerig nie hy is gekraak nie, sal update sodra ek weer n update kry.

WhatsApp Image 2021-07-20 at 16.40.34.jpeg
WhatsApp Image 2021-07-20 at 16.40.34.jpeg (215.94 KiB) Viewed 1903 times
WhatsApp Image 2021-07-20 at 16.40.33.jpeg
WhatsApp Image 2021-07-20 at 16.40.33.jpeg (180.32 KiB) Viewed 1903 times
User avatar
ricster
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 5850
Joined: 13 Jan 2010 11:16
Full Name: Cedric Warner
Nickname: Cedric
Home Town: Alberton Gauteng
Current 4x4: '99 Nissan Patrol 4.2 Turbo Diesel
Home Language: English
Location: LA..... No not Los Angles ..... Lower Alberton, Gauteng
Has thanked: 591 times
Been thanked: 468 times

Re: "KoevoeT" build updates

Post by ricster »

Nice man... keep the pics flowing !! :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Regards
Cedric
Nissan Patrol GL 4.2 Diesel Turbo (Iron Maiden)
Nissan SANI 3.0 V6 4x4 (SOLD)
Isuzu KB 280 DT 2x4 ('ol Smokey) - SOLD
Suzuki TL 1000R "V twin" (Growler) - SOLD
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 14 guests