Morkel gebruik jy hom vir sport of Willetuin, destyds toe ek begin het met fotografie het Minolta ongelukkig nie daai tyd n 400 F2.8 gehad nie , darem n 300 F2.8 en n 600 F4 . Maar ja n 400 F2.8 is in n klas van sy eie , sal nogal graag daai kombinasie van jou met rugby gebruik
Pragtig. Gebruik jy nog die D3s? Thanks Piet - ek het al my Nikon goed verkoop so 2jr terug. "Photographic Nomad" op die oomblik. Ek toets tans die Sony mirrorless sisteem. Hierdie geneem met Sony A9ii en 12-24mm f2.8 lens Piet, jy moet die Sony 500mm 2.8 lens sien wat Morkel mee gespeel ...