Search found 12 matches

by marinda
27 Oct 2011 16:43
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2000 Nissan Patrol 4.2D for sale
Replies: 16
Views: 6014

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2D for sale

Ek ook - omdat ek te laat was!!!
by marinda
27 Oct 2011 16:24
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2000 Nissan Patrol 4.2D for sale
Replies: 16
Views: 6014

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2D for sale

Baie dankie, klink goed!
by marinda
27 Oct 2011 16:12
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2000 Nissan Patrol 4.2D for sale
Replies: 16
Views: 6014

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2D for sale

Weet jy wat die brandstofverbruik van die model is en is hulle nie baie stadig sonder die turbo nie?
Marinda
by marinda
27 Oct 2011 15:58
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: 2000 Nissan Patrol 4.2D for sale
Replies: 16
Views: 6014

Re: 2000 Nissan Patrol 4.2D for sale

Sjoe, dit is presies dieselfde kleur as die een van Albert wat ek afgeskryf het!!! Albert s'n het net die fabrieksgeinstalleerde turbo ( in SA gedoen) gehad! Hoe verskil die brandstofverbruik van die een teenoor die TD? As dit van my afhang kom ek die Patrollie dadelik haal!!! Sal die inligting aan ...
by marinda
04 Feb 2011 15:44
Forum: 37. Vehicles Wanted
Topic: Nissan Patrol 4.2 TD
Replies: 24
Views: 8988

Re: Nissan Patrol 4.2 TD

Stem saam! Dit is uitstekende diens!
by marinda
03 Feb 2011 19:50
Forum: 37. Vehicles Wanted
Topic: Nissan Patrol 4.2 TD
Replies: 24
Views: 8988

Re: Nissan Patrol 4.2 TD

Kobus, kan jy dalk vir my meer inligting gee oor wanneer jy beplan om van die goedjies ontslae te raak asook 'n beskrywing van die goedjies asb en fotos !
Groete
Marinda
by marinda
03 Feb 2011 15:43
Forum: 37. Vehicles Wanted
Topic: Nissan Patrol 4.2 TD
Replies: 24
Views: 8988

Re: Nissan Patrol 4.2 TD

O ja, net so terloops, die versekering neem wel geen extras in ag nie wil ek net sê.
by marinda
03 Feb 2011 15:41
Forum: 37. Vehicles Wanted
Topic: Nissan Patrol 4.2 TD
Replies: 24
Views: 8988

Re: Nissan Patrol 4.2 TD

Dave Jones, tong innie kies, verkoop nou maar joune aan my vir 'n realistiese prys toe man!
by marinda
03 Feb 2011 15:39
Forum: 37. Vehicles Wanted
Topic: Nissan Patrol 4.2 TD
Replies: 24
Views: 8988

Re: Nissan Patrol 4.2 TD

Dankie vir die HELP kyk. Die ene innie mooie Kaap hou ek al vir 'n tydjie dop maar die ou stick by sy duur prys.Ek stel nie belang in al die extras nie. Die grys kleur van die anner ene is baie mooi maar die model biki oud. Die rooie op surf 4 cars is ongelukkig reeds, baie gou na die ad geplaas is ...
by marinda
01 Feb 2011 10:01
Forum: 37. Vehicles Wanted
Topic: Nissan Patrol 4.2 TD
Replies: 24
Views: 8988

Re: Nissan Patrol 4.2 TD

Nog niks gekry nie. Daar was al 'n paar maar die pryse is mal! HELP!!!

Go to advanced search