Search found 2 matches

by Hannes 1
18 Jul 2020 11:33
Forum: 10. Drivetrain
Topic: 2009 nissan patrol 4.2tdi bakkie olies
Replies: 1
Views: 1563

2009 nissan patrol 4.2tdi bakkie olies

Naand manne, ek soek bietjie raad, ek het n patrol 4.2tdi bakkie gekoop n ruk terug. Wil al die olie in difs en ratkas vervang. Het iemand die speks vir die olies wat ek gan benodig.ek het ook die engin getap en filters vervang, die diesel filter sit leke in my pad om by filters bytekom. Het iemand ...
by Hannes 1
29 Jun 2020 19:13
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Nuut op die groep
Replies: 15
Views: 6077

Nuut op die groep

Hannes uys van Standerton, hier is my patrol 4.2tdi, het nog baie werk an hom om hom mooi tekry, maar danksy tinus lotz en sy manne het hul hom leker sterk gemaak.

Go to advanced search