Search found 3 matches
- 10 Nov 2010 22:26
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: 1985 patrol for sale
- Replies: 1
- Views: 1359
1985 patrol for sale
Hi ek het n 85 patrol 6.2l v8 diesel te koop met spaar enjin als vir R60 000, dis nie oor ek wil nie dis oor ek moes. Hy gee my so 8.5 tot 9 km op n liter, die suspensie is gelig en het n stel 33" BF Goodrich bande op wat so 70% loop vlak oor het.
- 01 Nov 2010 07:43
- Forum: 10. Drivetrain
- Topic: Transfer case blowing oil
- Replies: 2
- Views: 1487
Re: Transfer case blowing oil
Hi Herrie baie dankie, nee jong die olie blaas daar uit, so ek weet nie of die ding n prop of iets moet op kry nie. Ek het by iemand anders sn gaan kyk en syne was toe gemaak met n rubber prop en hy lyk ok, maar as jy daai prenthie kan email of post van wat presies op die pypie moet kom sal dit gaaf...
- 30 Oct 2010 17:53
- Forum: 10. Drivetrain
- Topic: Transfer case blowing oil
- Replies: 2
- Views: 1487
Transfer case blowing oil
:salute: Goeie dag almal ek is nuut hier by julle, ek het al n ruk gelede aan gesluit en hou die forum maar gereeld dop. Dis baie goeie onderwerpe waaroor die mense gesels, maar ek het n kopseer met my 1985 patol se transfercase die ding bly olie by breather pyp uit blaas, het hom al in gevat en hul...