Search found 10 matches

by wimpieo
20 Mar 2013 16:28
Forum: 29. Events
Topic: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013
Replies: 317
Views: 94583

Re: Bridgestone 4x4 Club Challenge - 6 April 2013

Cedric - Iron Maiden
2) Andre - Leeuloop
3) David - Hillbilly
4) Christo - Chuck Norris
5) Deon - ama-glug-glug
6) Greg Justus
7) )Louis Naude
8) wimpie olivier
by wimpieo
21 Jul 2012 22:38
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
Replies: 21
Views: 8723

Re: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale

peter ek glo daai engine gaan jou nog goeie myle gee
by wimpieo
07 Jun 2012 09:23
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
Replies: 21
Views: 8723

Re: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale

hi peter
tried to phone you last night - any questions regarding the conversion and engine my number is 0836536127 . to tell you the truth the reason i went to lexus " my gat het begin jeuk to krap ek hom maar" . but give me a call if you want to.
by wimpieo
14 May 2012 19:03
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
Replies: 21
Views: 8723

Re: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale

hi malcolm ek het die hitte gevoel teen my been. ek gaan ook oorswaai na sintetiese auto olie- afbreek punt baie hoer en kan die hitte beter hanteer. wat ek anders in die v8 gevoel het teenoor die 4.5 is dat die v8 in sy over drive 120km/uur hou teen 2400rev/min waar die 4.5 moes terug gaan na 3de r...
by wimpieo
09 May 2012 19:11
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
Replies: 21
Views: 8723

Re: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale

hi omdat my 4.5 auto was is daar n olie cooler deur die radiator , dan het hy n olie cooler gehad wat ekstra is vir die auto boks. die front cut het n hidroliese fan en daar het ek my 3de klein radiator gebruik om sy olie af te koel. die verkoeling pla my nie te erg nie. wat in my gedagtis is die tr...
by wimpieo
07 May 2012 12:48
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
Replies: 21
Views: 8723

Re: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale

saterdag se funday waar net 2 voertuie uit is . :clap:
by wimpieo
04 Apr 2012 20:10
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
Replies: 21
Views: 8723

Re: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale

alex ek het die v8 roete gevat vir bietjie meer oemf. ek sal foto plaas sodra die voertuig terug is. my kar was auto so dit was beter om die auto lexus en die surf se transfer op te sit met die lexus managment wat die ratkas en engine hardloop . ek het alles in die lexus frontcut gekry wat nodig was...
by wimpieo
04 Apr 2012 20:01
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
Replies: 21
Views: 8723

Re: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale

die kombinasie het 200000km op die klok.
by wimpieo
28 Mar 2012 12:37
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
Replies: 21
Views: 8723

Re: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale

ek het die lexus pad gevat. dit was die hele frontcunt, ek bly auto . ek gebruik die lexus engine en ratkas, lexus managment en die selektor is ook lexus. 4x4 is n surf se transfer . so bietjie gesukkel om die engine mooi gelyk te kry . engine en ratkas , propshafts , uitlaat is reg. hulle besig om ...
by wimpieo
21 Mar 2012 12:05
Forum: 38. Vehicles Accessories For Sale/Swap
Topic: 4.5 2001 model engine and gearbox for sale
Replies: 21
Views: 8723

4.5 2001 model engine and gearbox for sale

great condition engine gearbox and computerbox for sale automatic replaced make me offer

Go to advanced search