O, ja... as iemand lus is om te sukkel met 4.2 petrol!! myne is te koop! hy is klaar op pallet reg om gestuur te word. Kort net starter en alternator...
Sjoe! Dankie aan al die goeie raad! Ek het nogal gedink van die begin af hou hom standaard met die 2.8! Weet mos hoe dit gaan... jy hoor daai 4.2 of 4.5 met lekker klank en dan wonder 'n man maar sal dit nie dalk lekker wees om so baie pêre onder die bonnet te he nie! hahaha punt is my wa het al ree...
Hi Ek is al wyle op die forum, maar hierdie is my eerste "post"! Ek hou van die ouer modelle... het Safari bakkie wat werk esel is en seker een van die taaiste en betroubaarste bakkie wat kan kry! So loop ek toe Safari SW met 2.8 engine raak wat ek amper verniet gekry het.. :surprised: Pro...