Search found 2479 matches

by Michael
21 Apr 2021 06:22
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Patrol 3.0l diesel questions
Replies: 32
Views: 2285

Re: Patrol 3.0l diesel questions

My bogenoemde stelling is net waar vir diesel engines.
Op n peteol engine is over boost BAIE gevaarlik en kan enige iets van ping, detenation en n baie lean branstof/lug mengsel veroorsaak en dit gaan jou engine baie vinnig dood maak.
by Michael
21 Apr 2021 06:18
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Patrol 3.0l diesel questions
Replies: 32
Views: 2285

Re: Patrol 3.0l diesel questions

Over boost of hoer as beplande boost is nie gevaarkik nie. Dit maak net jou brandstof/lug mengsel "lean" en dit gee lae EGT's. Dit is baie meer nadelig en gevaarlik om n ryk branstof/lug mengsel te he, want jou EGT's kan gevaarlik hoog gaan en engine skade veroorsaak. I VNT turbo kan lekker hoog boo...
by Michael
17 Mar 2021 08:15
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: My GU 4.2 Turbo Diesel
Replies: 257
Views: 64365

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel

Yes 100%, jy kan enige regulatur net by sit. Maak net seker jy gee nie die injector pomp te veel pressure nie. Sal jou whatsapp
by Michael
17 Mar 2021 06:25
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: My GU 4.2 Turbo Diesel
Replies: 257
Views: 64365

Re: My GU 4.2 Turbo Diesel

Reenen, ek sal vir jou n foto stuur, maar jy kan enige inline hoe druk pomp gebruik. Bosch maak ook van hulle wat goedkoper is.
Ek het maar vir die John Deere pomp gegaan omdat hy bietjie meer "industrial" is as jou avarage midas pomp.
Maak net seker jy regulate hom voor by die pomp na so 0.5 bar toe
by Michael
12 Mar 2021 21:51
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: My GQ and its history.......
Replies: 18
Views: 5948

Re: My GQ and its history.......

Julle verstaan nie hoe lyk hy in die regte lewe nie...... dis dik mooi!
Dis die eerste keer wat ek n paint job sien se se: flip! Ek wil myne ook so laat verf!

Baie cool Dirk :thumbup:
by Michael
10 Mar 2021 08:15
Forum: 40. Equipment For Sale/Swap
Topic: Warn XD9000 winch
Replies: 7
Views: 1237

Re: Warn XD9000 winch

Sold to Rernen
by Michael
10 Mar 2021 08:10
Forum: 40. Equipment For Sale/Swap
Topic: Warn XD9000 winch
Replies: 7
Views: 1237

Re: Warn XD9000 winch

Sharp Reenes, ek stuur gou vir jou fotos
by Michael
09 Mar 2021 21:12
Forum: 40. Equipment For Sale/Swap
Topic: Warn XD9000 winch
Replies: 7
Views: 1237

Re: Warn XD9000 winch

Danie wrote:
01 Mar 2021 21:33
Still available
Ek het vir jou een, moet gediens werd maar werk 100%
R3,000
by Michael
18 Feb 2021 21:29
Forum: 08a. Your Patrol
Topic: Patrol 3.0l diesel questions
Replies: 32
Views: 2285

Re: Patrol 3.0l diesel questions

Ek het intussen met die ou by SAC gepraat wat die instelasie doen.
In kort kan hulle op die DI engine slegs die fueling stel met die chip. Die boost word op die turbo gestel.
Op die CRD kan hulle rail pressure en timing stel met die chip, boost word ook op die turbo gestel.
by Michael
18 Feb 2021 04:40
Forum: 28. Introduce Yourself
Topic: Kyle Porter (Kyle P)
Replies: 18
Views: 1637

Re: Kyle Porter (Kyle P)

Welcome Kyle!! The FJ is probably one of the best "out the box" units you can buy for the dunes if you compare it stock to other vehicles and I think the weight is the biggest advantage. 35" tyres fit easy to a Patrol with only a 2" lift and does not rub anywhere, but on a 4.8 it robs quite allot of...

Go to advanced search