JIp , Baie hartseer dat Shrek se cluch gegaan het ...die ego het Baie Eina gekry ...en jammer dat ek die "team gedrop " het :redface: Dit lyk of dat die olie in die sisteem ( transmissie) is . Hy ry al vir ses jaar met dit ... Baie geluk aan almal wat goed gedoen het , en 'n spesiale danki...