Eina, maak my hart seer om dit te aanskou.
Dink net hoe moet die LR se eienaar voel
JD, netjiese recovery
John, stem saam met al die punte wat jy genoem het.
Punt no 1 (Do not booze, then drive) is die belangrikste, maar vir sommige ouens die moeilikste om te gehoorsaam