Search found 5 matches

by BONTIE FS
31 Aug 2009 20:07
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: @ patrols 95 en 96 for sale
Replies: 9
Views: 4730

Re: @ patrols 95 en 96 for sale

Hier is die 95 Patrol
Bontie
by BONTIE FS
31 Aug 2009 19:20
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: @ patrols 95 en 96 for sale
Replies: 9
Views: 4730

Re: @ patrols 95 en 96 for sale

Bontie , is die nuwe Patrol wat jy nou het die Hollander s,n wat hy vir sy dogter hier gelos het met lae kilos?Dit was eers by Bethlehem Nissan. As dit hy is ek self in dit belanggestel vir R 170 000 as ek reg onthou? Geniet die nuwe een. Koos Koos Ja dit was vir R250000 by Nissan en verkoop nog vi...
by BONTIE FS
31 Aug 2009 17:12
Forum: 18. Vehicle Accessories
Topic: 2" lift vir GR patrol
Replies: 31
Views: 10474

Re: 2" lift vir GR patrol

Ek wil n 2" lift doen op n GR patrol, wat moet ek in sit. Ek het 'n TJM produk in my Patrols gesit wat dieselfde is as wat in die wit Patrol van voetspore was en het 90 mm exstra hoogte en gekry puik rygenot. LA Sport bemark hierdie Aus. produk. Dit is colesprings en skokbrekers. Jy kan ook ea...
by BONTIE FS
31 Aug 2009 16:23
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: @ patrols 95 en 96 for sale
Replies: 9
Views: 4730

Re: @ patrols 95 en 96 for sale

Prys en milage asb. Ek het dit reeds gestuur maar sien dat daar niks gebeur nie dit nadat ek submit het. Kom ek kyk of ek nou regkom. Beide is petrol en die 95 wil ek R95000 hê en het 226 000km op die klok. Enjin is so stil soos 'n muis met slippers aan. Die 96 het 203000km op die klok en R95000 sa...
by BONTIE FS
31 Aug 2009 10:42
Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
Topic: @ patrols 95 en 96 for sale
Replies: 9
Views: 4730

@ patrols 95 en 96 for sale

Manne Ek is 'n nuwe lid en het op die staduim 3 patrols op my werf waarvan ek twee wil verkoop. Hierdie voertuie is in 'n baie goeie toestand en sal met hulle enige plek na toe aandurf. Die twee wat ek wil verkoop is 'n groen 1995 4.2 SGL en die tweede een is tweekleur goud /blou 1996 4.2SGL. Ek kry...

Go to advanced search