Search found 12 matches
- 10 Feb 2014 12:35
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: Patrol 3.0 Di GRX 2002 for Sale (Agarob)
- Replies: 7
- Views: 2679
Re: Patrol 3.0 Di GRX 2002 for Sale (Agarob)
Ai dis nou April my eerste Trippie Na Oos-Kaap /Transkei na ik Agarob gesmous het gaan hom baie mis Nog nie n replacement ge kry nie sal seker maar die swambo se RAV moet gebruik tot Ik weer n ordentlike 4x4 Kan aanskaf . Sal maar die potholes moet misry en die maklike paaidjies kies die vrou gaan n...
- 08 Dec 2013 13:20
- Forum: 36. Vehicles For Sale/Swap
- Topic: Patrol 3.0 Di GRX 2002 for Sale (Agarob)
- Replies: 7
- Views: 2679
Patrol 3.0 Di GRX 2002 for Sale (Agarob)
Patrol 3.0 Di GRX 2002 Auto model , Odo 261440km on clock ,engine had complete rebuild done by SAC Centurion on 220000 km ,engine has done 39 K since rebuild. ekstra Mods EMU 50mm suspension lift ,Madman EGT temp monitor , Frontrunner roofrack. All electricis working ,windows ,air-con , radio/cd shu...
- 28 Aug 2013 08:37
- Forum: 15. Other Patrol Stuff
- Topic: Aircon Pulley clutch Unit.
- Replies: 3
- Views: 1835
Re: Aircon Pulley clutch Unit.
Thanks gaan so bietjie rondbel en eers uit vind , die spare unit wat ek vir R200 pula daar bo in Botswana gekoop het het ook dieselfde probleem clutch coil en bearing kapoet.
- 27 Aug 2013 14:26
- Forum: 15. Other Patrol Stuff
- Topic: Aircon Pulley clutch Unit.
- Replies: 3
- Views: 1835
Aircon Pulley clutch Unit.
My aircon pulley clutch unit (coil) ZD 3.0 wat engage as jy die aircon aansit het uitgebrand . Weet iemand of ek dalk so unit tweedehands kan kry of miskien n plek wat dit kan rewind ,aangesien die laaste prys wat ek by Nissan gekry het vir kompleet unit rondom R 8 k was. 

- 27 Aug 2013 13:43
- Forum: 13. Electrical & Electronics
- Topic: Sub Tank pomp werk nie.
- Replies: 8
- Views: 5289
Re: Sub Tank pomp werk nie.
Het Uiteindelik die sub tanlk pomp weer aan die werk gekry . 1 doen fault dianostics ,wys geen fout nie . 2 Konnek 12v direk op pomp ,dit werk . 3 Strip die hele dashboard om by sub tank control module uit te kom ,sealed unit kan niks sien nie. 4. besluit om kan in te vat , pomp helfte van tank manu...
- 09 Aug 2013 16:47
- Forum: 13. Electrical & Electronics
- Topic: Sub Tank pomp werk nie.
- Replies: 8
- Views: 5289
Re: Sub Tank pomp werk nie.
Dankie ek gaan dit soek en probeer sal laat weet as ek reggekom het, Groete.
- 08 Aug 2013 15:43
- Forum: 13. Electrical & Electronics
- Topic: Sub Tank pomp werk nie.
- Replies: 8
- Views: 5289
Sub Tank pomp werk nie.
Op my pad terug van botswana na my episode met die air-con pulley bearing kom ek agter my sub tank wil nie oor pomp nie . Ek het klaar die Fuse gecheck dis reg en daar is 12 V . Maar as ek die switch druk gebeur daar niks. Volgens wiring diagram kom dit van die sub tank fuel control relay af . Het e...
- 04 Jan 2013 14:08
- Forum: 13. Electrical & Electronics
- Topic: Sub Tank Pump/valve
- Replies: 12
- Views: 4650
Re: Sub Tank Pump/valve
Oom Mac die naald staan nou weer stil ekt gelees van die fault code reset in manual dis iets kleins wat rondneuk . Van watter Prado praat Oom Mac nou het ons dan ge-convert na Toyota !!! 

- 03 Jan 2013 08:36
- Forum: 13. Electrical & Electronics
- Topic: Sub Tank Pump/valve
- Replies: 12
- Views: 4650
Re: Sub Tank Pump/valve
Of voor ek begin soek moet ek dalk net eers altwee tank leeg kry en dan "vol" maak soos in 90 + 40 Lt en dan weer kyk wat gebeur . Eina budget maar dan behoort ek eers weer in Maart 2013 in te gooi .
- 03 Jan 2013 08:23
- Forum: 13. Electrical & Electronics
- Topic: Sub Tank Pump/valve
- Replies: 12
- Views: 4650
Re: Sub Tank Pump/valve
Thank you all for the feedback i will start tracing the fault and let you in on what i found . Groete Christo.