My Patrol het beter petol verbruik
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
My Patrol het beter petol verbruik
Goeie dag!
By die Nissan Off-Road Club se jaareind funksie het ek met Graham baie gesels oor my 4.5 Patrol en hy het my ook vertel van sy 4.5 Patrol wat hy 'n relay en die PCV valve vervang het en nou op die oop pad kry hy 6 tot 7 km/l.
Ek het toe na my relay ook gekyk en hy lyk nog baie goed! Kan nou nie onthou watter naam van die relay is nie.
Ek het toe my PCV valve uitgehaal en hy was ongelooflik vuil.
Ek het hom toe skoon gemaak met engine cleaner en met water skoon gespuit.
Voor ek die PCV valve skoon gemaak het het ek albei petrol tenke laat vol maak en alreeds 'n 100km al gery.
Ek het toe nog 200km gery. Ek het baie meer krag teen lae revs en kan tot in 3de rat by 'n stop straat wegtrek!!
My normale petrol verbruik wanneer ek net werk toe en huis toe ry was so tussen 4.1 en 4.5km/l
Toe nou al 300km gery het en gesien het dat die sub-tenk an petrol verloor het - omdat ek baie kort afstande gery het - het ek weer albei tenke laat vol maak en toe is my petrol verbruik 4.85km/l.
Ek het nou weer 300km net werk toe en huis toe gery om die toets te doen en het weer albei tanke laat vol maak - ek kyk en maak seker dat die tenke behoorlik vol gemaak word - en toe is my petrol verbruik 5.28km/l!!!!
Ek is baie beindruk met Graham se inligting!!!
Hier is die PCV valve se inligting:

- Attachments
-
- PCV.jpg (185.94 KiB) Viewed 10393 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Chris Skinner
- Patrolman
- Posts: 852
- Joined: 26 Nov 2009 12:58
- Full Name: Chris Skinner
- Nickname: Chris
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan Patrol 4,8 GRX 2005
- Home Language: English
- Has thanked: 10 times
- Been thanked: 53 times
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: My Patrol het beter petol verbruik
This is for the 4.8!
- Attachments
-
- PCV-48.jpg (171.16 KiB) Viewed 10375 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 75 times
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Ek moet my 4.2 se PVC skoonmaak dan gaan ek 8 tot 8.5 kry
shalom
shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: My Patrol het beter petol verbruik
As enige van julle die selde doen laat weet my asseblief of julle ook nou beter petrol verbruik het.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Ek het nou weer 350km gedoen en 'n bietjie meer rof gery om dit weer te toets en die petrol verbruik was 5.12km/l - so die skoon maak van die PVC maak 'n groot verskil!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
-
- Patrolman
- Posts: 902
- Joined: 19 Jun 2013 15:16
- Full Name: Clem Daniel
- Nickname: Clem
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: Patrol 4.8
- Home Language: English
- Has thanked: 35 times
- Been thanked: 37 times
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Very useful guys! Thank you. Maybe the fuel consumption on my 4.8 is better simply because the car is new and the valve is still clean…
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Ek het nou al weer oor die 300km gedoen en het twee keer Pretoria toe gery en net een keer op die R21 van Kempton na Pretoria toe gery en nou is my petrol verbruik 5.42km/l.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: My Patrol het beter petol verbruik
Sondag was my Ma se verjaarsdag en ons het weer op die R21 Pretoria toe gery en later die middag weer op die R21 lughawe toe om my broer af te laai - hy vlieg Kaap toe.
Ons het ook Sondag met die aircon aan gery - ek gebruik nooit die aircon as ek aleen ry nie.
Gister na werk het ek weer soos elke keer albei tenke vol gemaak en nou is my petrol verbruik 5,58km/l omdat ek die R21 nou twee keer gery het.
Dis nou bewys dat as ek oop pad gaan ry behoort ek meer as 6km/l op my brandstof verbruik te kry.
Ons het ook Sondag met die aircon aan gery - ek gebruik nooit die aircon as ek aleen ry nie.
Gister na werk het ek weer soos elke keer albei tenke vol gemaak en nou is my petrol verbruik 5,58km/l omdat ek die R21 nou twee keer gery het.
Dis nou bewys dat as ek oop pad gaan ry behoort ek meer as 6km/l op my brandstof verbruik te kry.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests