Climate control fan
- gertrossouw@live.com
- Junior Member
- Posts: 19
- Joined: 31 Aug 2013 07:47
- Full Name: Gert Rossouw
- Nickname: Gert
- Home Town: Heidelberg
- Current 4x4: Patrol 4.5 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Heidelberg Gauteng
- Been thanked: 3 times
Climate control fan
My Patrol se waaier pla.1999 4.5 GRX. Die waaier het net ophou werk maar aan die agterkant van die voertuig werk dit 100%. Ek het al die" fuses" en waaier na gegaan die fout is nie daar nie. Wat my pla as ek die waaier se 2 drade onder die paneelkassie toets kry ek 12.05V op een en 11.3V op ander inplaasvan Aard en 12V. Waar kan ek Fout soek ? Is bang om my voertuig na enige janrap en sy maat te vat van hulle "brug" sommer hier en daar met "relay" en soek nie fout nie.
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: Climate control fan
As ek n voorstel kan maak kry die wiring diagram in die manual sodat jy weet watter een om te toets het daai fan nie n speed control op nie ? Dit is n moeilike een miskien met graham praat ? Dawid volskenk kan jou dalk help met spares as jy soek????
- gertrossouw@live.com
- Junior Member
- Posts: 19
- Joined: 31 Aug 2013 07:47
- Full Name: Gert Rossouw
- Nickname: Gert
- Home Town: Heidelberg
- Current 4x4: Patrol 4.5 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Heidelberg Gauteng
- Been thanked: 3 times
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: Climate control fan
Ja of kontak vir kobus herrie op die forum miskien kan julle by mekaar uit kom?
- DawidT
- Senior Member
- Posts: 298
- Joined: 29 Jul 2011 08:17
- Full Name: Dawid Taljaard
- Nickname: Dawid
- Home Town: Witbank
- Current 4x4: 2010 Nissan Patrol 4800 GRX,
Nissan Patrol 4.2l GQ
Volkswagen Caravelle 4 Motion
2018 Toyota Landcruiser V8 DC - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 5 times
- Been thanked: 30 times
Re: Climate control fan
Ek weet nie of jy dieselfde tipe waaier controls het as die eerste 4.8 GRX nie? Myne het so gemaak en ek het agter die dash n boksie gekry met bietjie elektroniese komponente in. Op die einde van die dag het die "heat fuse" gegroet. Hom self uit soldeer en n nuwe een gekoop asook n soldeer bout en draad - alles dink ek het my so R100 gekos! Hoop dit help!
- gertrossouw@live.com
- Junior Member
- Posts: 19
- Joined: 31 Aug 2013 07:47
- Full Name: Gert Rossouw
- Nickname: Gert
- Home Town: Heidelberg
- Current 4x4: Patrol 4.5 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Location: Heidelberg Gauteng
- Been thanked: 3 times
Re: Climate control fan
Dankie dit was die "heat Fuse" hulle noem hom ook "Temperature resistor" en die "boksie" is 'n fan control amp.
Dit is hoe hy lyk die "fan control amp" boksie hy sit agter paneelkassie as jy hom uithaal. Dan is dit die "Temperature resistor" (140⁰C 2 A) as jy hom uithaal. Jy kan hom in "boksie" toets tussen "1" en "2" moet lesing gee.As hy oop is is hy m-toe. Al die punte tussen 1-5 moet soldeersel los gemaak word om "pc-bord" uit te kry. Nuwe een ingesoldeer.Soldeer als vas en dis dit einde van my probleme.
Dit is hoe hy lyk die "fan control amp" boksie hy sit agter paneelkassie as jy hom uithaal. Dan is dit die "Temperature resistor" (140⁰C 2 A) as jy hom uithaal. Jy kan hom in "boksie" toets tussen "1" en "2" moet lesing gee.As hy oop is is hy m-toe. Al die punte tussen 1-5 moet soldeersel los gemaak word om "pc-bord" uit te kry. Nuwe een ingesoldeer.Soldeer als vas en dis dit einde van my probleme.
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 5 guests