Klink vir my na iets wat 'n mens 'n "Eiffel Tower" lift noem...
My Survey - Your Suspension Kit
- georgeb
- Patrolman
- Posts: 850
- Joined: 07 Apr 2009 16:56
- Full Name: George Brittnell
- Nickname: georgeb
- Home Town: Hartbeespoort
- Current 4x4: 2004 Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 98 times
- Been thanked: 93 times
Re: My Survey - Your Suspension Kit
Groete/Regards,
George Brittnell
George Brittnell
- izakjbrt
- Senior Member
- Posts: 412
- Joined: 14 Apr 2018 19:02
- Full Name: Izak Joubert
- Nickname: Izak
- Home Town: Ramsgate
- Current 4x4: 2007 Patrol 4,8 GRX (PA-trol)
2012 Patrol 4.8 GRX (MA-trol) - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 226 times
- Been thanked: 90 times
Re: My Survey - Your Suspension Kit
Jong ek wil nou kyk om vir my ouwe shocks op te sit. Het 'n EFS steering damper opgesit, en die help nogal baie. Nou as iemand net vir my kan sê waar ek 'n goeie prys op 'n redelike suspension kan kry Sal ek bly wees
2007 Nissan Patrol 4.8 grx
- georgeb
- Patrolman
- Posts: 850
- Joined: 07 Apr 2009 16:56
- Full Name: George Brittnell
- Nickname: georgeb
- Home Town: Hartbeespoort
- Current 4x4: 2004 Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 98 times
- Been thanked: 93 times
Re: My Survey - Your Suspension Kit
Goeie naand Izak - wil jy net skokbrekers vervang of ook die kronkelvere? Ek kan Pedders aanbeveel.
Groete/Regards,
George Brittnell
George Brittnell
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: My Survey - Your Suspension Kit
Isak gaan terrain taimer of bilstein hulle maak vir jou reg shocks en kan oor 5 jaar laat diens dan kos dit 500 rand per shock en alles is weer splinter nuut ....bel my dan reel ek vir jou attie diedriks hulle jag en werk elke dag slegte grond paaie en laai buffels olifante ens ....al wat die punch vat is bilstein hulle het alles getoets en dis 1800 per shocj
- izakjbrt
- Senior Member
- Posts: 412
- Joined: 14 Apr 2018 19:02
- Full Name: Izak Joubert
- Nickname: Izak
- Home Town: Ramsgate
- Current 4x4: 2007 Patrol 4,8 GRX (PA-trol)
2012 Patrol 4.8 GRX (MA-trol) - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 226 times
- Been thanked: 90 times
Re: My Survey - Your Suspension Kit
Gaan bijtje kyk wat ruk die pryse my. As dit binnen budget val Sal dit dank die Vere ook wees. Ek het gister gevoel die patrol bottom out so bijtje, so sy shocks moet vervang word
2007 Nissan Patrol 4.8 grx
- izakjbrt
- Senior Member
- Posts: 412
- Joined: 14 Apr 2018 19:02
- Full Name: Izak Joubert
- Nickname: Izak
- Home Town: Ramsgate
- Current 4x4: 2007 Patrol 4,8 GRX (PA-trol)
2012 Patrol 4.8 GRX (MA-trol) - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 226 times
- Been thanked: 90 times
Re: My Survey - Your Suspension Kit
Dankie, sal bijtje gaan oplees oor bilstein. Het al baie daarvan gehoor. Die ovens van AA Offroad gaan my nou maandag Skakel met 'n quoteTinus lotz wrote: ↑19 May 2018 20:08Isak gaan terrain taimer of bilstein hulle maak vir jou reg shocks en kan oor 5 jaar laat diens dan kos dit 500 rand per shock en alles is weer splinter nuut ....bel my dan reel ek vir jou attie diedriks hulle jag en werk elke dag slegte grond paaie en laai buffels olifante ens ....al wat die punch vat is bilstein hulle het alles getoets en dis 1800 per shocj
2007 Nissan Patrol 4.8 grx
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: My Survey - Your Suspension Kit
Isak moenie dat enige plek aan jou suspension werk nie....jy is veronderstel om caster correction te doen even met 2 duim lift ...ome is goed ...iron man is goed ek het dit op my kar terrian taimer is ook goed ....maar niks van daai is serviceable nie ...bilstein is ...alle shock componets man vervang word en stywer gestel word ens . Dit kos ook minder ...as die res
..
..
- izakjbrt
- Senior Member
- Posts: 412
- Joined: 14 Apr 2018 19:02
- Full Name: Izak Joubert
- Nickname: Izak
- Home Town: Ramsgate
- Current 4x4: 2007 Patrol 4,8 GRX (PA-trol)
2012 Patrol 4.8 GRX (MA-trol) - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 226 times
- Been thanked: 90 times
Re: My Survey - Your Suspension Kit
Dankie, ek gaan beslis kyk na Bilstein, watter plekke in PTA sit dit in? En dan moet ek aan 'n manier dink om dit te laats onder zonder dat die baas uitvind. Sy voel dit is natuurlik geld mors (vrouwen, partykeer weet ek net nie)Tinus lotz wrote: ↑20 May 2018 09:18 Isak moenie dat enige plek aan jou suspension werk nie....jy is veronderstel om caster correction te doen even met 2 duim lift ...ome is goed ...iron man is goed ek het dit op my kar terrian taimer is ook goed ....maar niks van daai is serviceable nie ...bilstein is ...alle shock componets man vervang word en stywer gestel word ens . Dit kos ook minder ...as die res
..
2007 Nissan Patrol 4.8 grx
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7579
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 800 times
- Been thanked: 549 times
Re: My Survey - Your Suspension Kit
Mickem is die experts vat jou kar na hulle toe reel net voor die tyd ....hulle check alles saam en die prys is tot 2000 beter by hulle as ons voor die tyd reel
- izakjbrt
- Senior Member
- Posts: 412
- Joined: 14 Apr 2018 19:02
- Full Name: Izak Joubert
- Nickname: Izak
- Home Town: Ramsgate
- Current 4x4: 2007 Patrol 4,8 GRX (PA-trol)
2012 Patrol 4.8 GRX (MA-trol) - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 226 times
- Been thanked: 90 times
Re: My Survey - Your Suspension Kit
Het nou gekyk, hulle is net in die pad af van waar ek huidiglik werkTinus lotz wrote: ↑20 May 2018 13:11 Mickem is die experts vat jou kar na hulle toe reel net voor die tyd ....hulle check alles saam en die prys is tot 2000 beter by hulle as ons voor die tyd reel
2007 Nissan Patrol 4.8 grx
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 18 guests