My first Patrol
- georgeb
- Patrolman
- Posts: 758
- Joined: 07 Apr 2009 16:56
- Full Name: George Brittnell
- Nickname: georgeb
- Home Town: Hartbeespoort
- Current 4x4: 2004 Patrol 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 64 times
- Been thanked: 44 times
Re: My first Patrol
Goeie middag Izak
Welkom hier in die Patrol Eienaars Familie - die 4.8 kraai maar Koning.....waar is ons diesel vriende nou.....
Jy gaan die een of ander tyd begin om daardie Patrol op te bou - dit werk maar so.....my raad is, begin onder, ordentlike suspensie, pensplaat, rock sliders, en dan bokant toe....
Geniet die Patrol and kom ry saam met ons indien jy naby is....

Groete/Regards,
George Brittnell
George Brittnell
-
- Senior Member
- Posts: 68
- Joined: 14 Apr 2018 19:02
- Full Name: Izak Joubert
- Nickname: Izak
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Patrol 4,8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 42 times
- Been thanked: 6 times
Re: My first Patrol
Jong my vrou het my gedreig daaroor. Ek het my Navara so opgebou, en toe ek klaar is toe ruil ek hom in op die patrol. So ek slaap nog sover net een oog oop in die aandegeorgeb wrote: ↑19 Apr 2018 12:42Goeie middag Izak
Welkom hier in die Patrol Eienaars Familie - die 4.8 kraai maar Koning.....waar is ons diesel vriende nou.....![]()
Jy gaan die een of ander tyd begin om daardie Patrol op te bou - dit werk maar so.....my raad is, begin onder, ordentlike suspensie, pensplaat, rock sliders, en dan bokant toe....
Geniet die Patrol and kom ry saam met ons indien jy naby is....
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7106
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 570 times
- Been thanked: 296 times
Re: My first Patrol
Geluk makker gries jou slip joints oppie prop shafts dit dir vat daai lklank weg
-
- Senior Member
- Posts: 68
- Joined: 14 Apr 2018 19:02
- Full Name: Izak Joubert
- Nickname: Izak
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Patrol 4,8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 42 times
- Been thanked: 6 times
Re: My first Patrol
Baie dankie sal so maakTinus lotz wrote: ↑19 Apr 2018 18:24Geluk makker gries jou slip joints oppie prop shafts dit dir vat daai lklank weg
- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2450
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX, 2011 Zook
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 119 times
- Been thanked: 95 times
Re: My first Patrol
Het jy Graham se kontakbesonderhede?
Hy is "Pathmaker" op hieride forum.
Hy is "Pathmaker" op hieride forum.
Jorrie
4500 GRX
Jimny
4500 GRX
Jimny
-
- Senior Member
- Posts: 68
- Joined: 14 Apr 2018 19:02
- Full Name: Izak Joubert
- Nickname: Izak
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Patrol 4,8 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 42 times
- Been thanked: 6 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest