NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Planning a get together (GTG), trip or competition?
User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2184
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 184 times
Been thanked: 165 times

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Post by Jorrie »

Die 4.8 is 'n bietjie te vroeg vir my beskikbaar.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
Faan
Full Member
Full Member
Posts: 33
Joined: 28 Feb 2017 09:06
Full Name: Faan du Toit
Nickname: Faan
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 2011 Nissan Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 6 times

Re: PATROL Y62

Post by Faan »

Middag almal, Ek het die naweek teruggekeer vanaf die Namib waar ek my Y62 tot die uiterste beproef het. Ek het vermoed dat die voertuig goed sal doen maar was totaal onkant betrap met wat hierdie monster sou bied! My 18de trip deur die Namib-woestuin en ek het nog nooit so-iets beleef nie. Daar was twee Mercedes Benz GL 500 V8's, sewe verskillende Toyota's en twee Jeeps - meeste met geligde suspensies, groot wiele, "ge-chip en ge-free-flow". Almal het hierdie "stock standard", groot, swaar, lang hippo, met die groot enjin in sy bek, skepties aangekyk.

Aanvanklik het ek niemand beindruk nie want ek kon nie meer uit die kar kry as wat normaal is nie. Dus was die hele klomp vroeg reeds gemaklik met die feit dat die nuwe Patrol nie veel van n bedreiging vir hulle inhou nie. Toe gebeur dit! Ek kry die knoppies uitgesorteer - die belangrikste seker die traction-control :doh: (moenie lag nie) .. en daar trek daai monster weg! Sommer met die "drag race" los ek al die karre agter en jaag oor die wenstreep teen 160km/h, en dit in 4H. Waar die ander karre n lang aanloop neem om n hoe duin uit te kom, hardloop die y62 die duin uit met die helfde van die aanloop. Dit was iets om te beleef! Toe begin almal hulle voertuie teen die Patrol "benchmark". Een van die Jeep-eienaars (ek moet erken sy Jeep is n bulletjie) wil toe he dat ons afry in n gat, daar stilhou en dan wegtrek om te sien watter voertuig uit die gat kan kom sonder n aanloop. Meeste mense, ek inkluis, het aanvaar dat die Jeep (met sy bree wiele) baie ligter en ratser gaan wees as die Patrol. Ons word toe afgesit deur die toergids en o wee! - daar klim die groot logge olifant die duin met gemak uit terwyl die ertvarkie teen die helfde van die duin vasval. Hy moes toe maar die "chicken run" gebruik om uit die gat te kom.

Een van die 500 GL V8 eienaars kon net nie aanvaar dat die Patrol hom ore aangesit het in die woestuin nie. Op pad terug na die RSA daag hy my toe vir n resies op die teerpad. Ook hier seevier die Patrol met gemak. Die uiteinde: almal erken dat die Patrol, nie net die koning van die duine is nie, maar ook baie ongeskik op die teerpad is.

Ek kan maar net afsluit deur te se dat Nissan hier iets op ons bodem losgelaat het wat baie mense nog moet ontdek!

Groete
User avatar
georgeb
Patrolman
Patrolman
Posts: 850
Joined: 07 Apr 2009 16:56
Full Name: George Brittnell
Nickname: georgeb
Home Town: Hartbeespoort
Current 4x4: 2004 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 98 times
Been thanked: 93 times

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Post by georgeb »

Wonderlik Faan, het jou videos by Joe gesien, indrukwekkend!
Groete/Regards,

George Brittnell
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7579
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 800 times
Been thanked: 549 times

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Post by Tinus lotz »

Baie nice Faan ek wonder hoe ons daai videos hier gaan opkry ??? Sal bietjie kyk miskien u tube en dan n link opsit
User avatar
georgeb
Patrolman
Patrolman
Posts: 850
Joined: 07 Apr 2009 16:56
Full Name: George Brittnell
Nickname: georgeb
Home Town: Hartbeespoort
Current 4x4: 2004 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 98 times
Been thanked: 93 times

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Post by georgeb »





Groete/Regards,

George Brittnell
User avatar
Alex Roux
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2626
Joined: 11 Jul 2011 10:54
Full Name: Alexander Roux
Nickname: Calculator
Home Town: Johannesburg
Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro"
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 49 times
Been thanked: 240 times

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Post by Alex Roux »

So Faan, reken jy die krag op die wiele is meer as die supercharged Y61 Patrol van jou?
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
Faan
Full Member
Full Member
Posts: 33
Joined: 28 Feb 2017 09:06
Full Name: Faan du Toit
Nickname: Faan
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 2011 Nissan Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 6 times

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Post by Faan »

Alex, dit is twee totaal verskillende voertuie. Die Y61 (en veral my Supercharged GRX) bly steeds n meneer in sy eie reg en kan nooit onderskat word nie. Dit is ongetwyfeld die sterkste voertuig wat ek ken en daarby ook nog baie vinnig. Tog voel dit vir my of die Y62 iets n bietjie beter doen om daai swaer wa met gemak saam te sleep. Maak geen fout, as jy opslip in pap sand gaan jy hom verseker nie so maklik uit manuevreer soos die GRX nie. Hy hang ook maklik op n duin omdat hy laag en lank is. Hierdie probleem het ek darem vroeg genegeer deur die regte momentum te hou. Maar as die Y62 aan die beweeg is keer niks hom nie. So, om jou vraag te antwoord - baie moeilik om hom met die Supercharged Y61 te vergelyk maar met die standaard Y61 is daar n wereld se verskil in krag, spoed en gemak.

Groete
User avatar
georgeb
Patrolman
Patrolman
Posts: 850
Joined: 07 Apr 2009 16:56
Full Name: George Brittnell
Nickname: georgeb
Home Town: Hartbeespoort
Current 4x4: 2004 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 98 times
Been thanked: 93 times

Y62 - kyk hoe lyk hy....

Post by georgeb »

.....
Attachments
Super Patrol.jpeg
Super Patrol.jpeg (33.21 KiB) Viewed 4180 times
Groete/Regards,

George Brittnell
Faan
Full Member
Full Member
Posts: 33
Joined: 28 Feb 2017 09:06
Full Name: Faan du Toit
Nickname: Faan
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 2011 Nissan Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 6 times

Re: NOROC: Saterdag 24 Februarie 2018: Piesangkloof

Post by Faan »

Magtig maar dis mooi! Eendag . . .. .
Post Reply

Return to “29. Events”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 5 guests