Lower Control Arm

Vehicles Components & Accessories Wanted
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 4969
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.2SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 190 times
Been thanked: 276 times

Re: Lower Control Arm

Post by Peter Connan » 10 Oct 2017 05:21

SJC wrote:Peter, jy het nie al daaraan gedink om sterker control arms te maak nie? (en miskien langer vir voertuie wat gelig is? mens kan seker nie te lank gaan sommer om die mounts te verander of te skuif nie?)
Lyk vir my Nissan het maar n dun round tube gebruik vir die... het al van n paar gehoor wat gebreuk het.
Graham het ook een gebreek laas jaar: http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f= ... 150#p73884
Ek stem saam met Ian waar hy se die standaard arms is sterk genoeg behalwe as hulle 'n stamp weg het, dan vou hulle bitter vinnig.
Mens kan hulle nie noemenswaardig langer maak sonder om die mounting punte vorentoe of die as agtertoe te skuif nie, en hulle is klaar lank genoeg dat hulle begin stamp op die grond en buig, en heeltemal lank genoeg om mal-baie flex te kry, so ek dink hier by ons is daar bitter min ouens wat langer hoef te gaan.

Ek weet van drie wat gegroet het, so ja, dit is iets wat gebeur. Ek het egter nie regtig die regte toerusting om sterkeres te maak nie. Mens kort 'n masjien om die punte van die pyp uit te hol waar hy teen die busse op die ente pas. Ek sal dit met 'n angle grinder en vyle moet doen, en daarvoor het ek eenvoudig nie die tyd of die lus nie.

Maar ek is bereid om joune reg te maak en dan al twee te versterk soos vroer beskryf. Ek glo dit maak hom baie sterker. Maar ek het al twee nodig, om seker te maak dat ek hulle die selfde lengte kry.
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.

User avatar
SJC
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2549
Joined: 23 Nov 2014 14:20
Full Name: SJC
Nickname: Fanus
Home Town: Lowveld
Current 4x4: 4.2TD Pickup & 4500 GRX
Home Language: Afrikaans/English
Has thanked: 78 times
Been thanked: 104 times

Re: Lower Control Arm

Post by SJC » 10 Oct 2017 10:16

Michael wrote:I think the correct name is the trailing arm not a control arm.....not that it makes any difference.
Ja jys reg: "lower trailing arm" is korrekte benaming. :thumbup:
Alhoewel 'n "trailing arm" ook n "control arm" is... WWW


Ek het ook op hierdie af gekom:

http://www.marks4wd.com/suspension/mfk20102.html
http://www.marks4wd.com/suspension/mfk20103.html

"If your lower trailing arms have taken a knock and resemble something a little bit bent, then it's time for some new ones!
These control arms have been designed as an 16mm longer and stronger replacement for the genuine factory arms.
Raising the vehicle changes the angle and alignment of your rear axle and drive-line - the greatest cause of vibrations.

This control arm kit has been designed as a stronger replacement for the genuine factory fixed arms, designed as a heavy-duty construction with a 42mm OD, a 5.5mm wall thickness and high-flex rubber bushings.
These arms are 16mm longer than standard but are also available in standard length and 11mm longer lengths. See MFK20101 or MFK20102.
As a fixed length, this arm eliminates nuts and threads that can get caught up and damaged. Ensure you select the right length.
Kit Contains:
2 x Rear Lower Trailing Arms - 16mm longer than standard
Part No: MFK20103"

Post Reply

Return to “39. Vehicles Accessories Wanted”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest