'n Morsige affêre
-
- Senior Member
- Posts: 134
- Joined: 23 Oct 2016 12:19
- Full Name: Jaap Steenkamp
- Nickname: Ds J
- Home Town: Stella
- Current 4x4: 1985 Hilux 4x4
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 1 time
- Been thanked: 7 times
Re: 'n Morsige affêre
Hiehie - ek kan dit gerus maar probeer. Erger as wat dit was kan dit nie wees nie. Ek het vanmiddag na kerk die motorhuis se vloer geskrop om die ergste skade te beperk.
- ChristoSlang
- Patrolman
- Posts: 851
- Joined: 07 Apr 2009 16:54
- Full Name: Christo van Rensburg
- Nickname: ChristoSlang
- Home Town: Pretoria, ZA
- Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Garsfontein, Pretoria
- Has thanked: 17 times
- Been thanked: 116 times
Re: 'n Morsige affêre
Daai twee oliefilters teen die kant van die TD42 enjin maak my moedeloos. Elke keer beplan ek die ruilproses haarfyn, maar meestal loop dinge ernstig skeef..
- SJC
- Patrolman 1000+
- Posts: 3201
- Joined: 23 Nov 2014 14:20
- Full Name: SJC
- Nickname: Fanus
- Home Town: Nelspruit
- Current 4x4: 4.2 GQ (TB42)
- Home Language: Afrikaans/English
- Has thanked: 199 times
- Been thanked: 172 times
Re: 'n Morsige affêre
Ja, hou maar 'n emmer sand byderhand vir die olie wat op die rylaan mors...
....en "safety glasses" vir die stukkies droe modder wat in mens se oë val.
....en "safety glasses" vir die stukkies droe modder wat in mens se oë val.
1996 Nissan Patrol 4.2 SGL
-
- Senior Member
- Posts: 134
- Joined: 23 Oct 2016 12:19
- Full Name: Jaap Steenkamp
- Nickname: Ds J
- Home Town: Stella
- Current 4x4: 1985 Hilux 4x4
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 1 time
- Been thanked: 7 times
Re: 'n Morsige affêre
My plan vir die volgende diens is om gate in die filters te slaan en hulle te laat leegloop voor ek hulle afhaal.ChristoSlang wrote:Daai twee oliefilters teen die kant van die TD42 enjin maak my moedeloos. Elke keer beplan ek die ruilproses haarfyn, maar meestal loop dinge ernstig skeef.
- Michael
- Moderator
- Posts: 2479
- Joined: 05 Mar 2014 14:39
- Full Name: Michael
- Nickname: Steyn
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Patrol GU 4.2 Turbo Diesel
- Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion, PTA
- Has thanked: 189 times
- Been thanked: 336 times
Re: 'n Morsige affêre
Ja hierso is waar daar altyd n gemors is.Ds J wrote:My plan vir die volgende diens is om gate in die filters te slaan en hulle te laat leegloop voor ek hulle afhaal.ChristoSlang wrote:Daai twee oliefilters teen die kant van die TD42 enjin maak my moedeloos. Elke keer beplan ek die ruilproses haarfyn, maar meestal loop dinge ernstig skeef.
My beste plan is om maar n groot bak onder die voorste propshaft universal te sit en die filter so vinnig as moontlik los te draai van bo af en hom uit te haal so langs die diesel filter verby. Van onder af wil ek nie eers probeer nie........
"The Just shall live by Faith" Rom1:17
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
Check out my build here My Patrol
And my engine rebuild here mostly engine related stuff
-
- Senior Member
- Posts: 172
- Joined: 26 Nov 2012 19:14
- Full Name: Martin Koorts
- Nickname: Martin
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2000 Patrol 4.5 GRX
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 5 times
- Been thanked: 14 times
Re: 'n Morsige affêre
Olie filters ruil op alle engines is gewoonlik n gemors maar kan net die gemors dink op die 4.2 diesels. Wat ek altyd doen, tap olie af dan draai sump plug net met hand so halfpad terug, start engine sonder olie vir so 5 sekondes en sien daar is olie filters leeg gepomp, ruil nou filters sonder om te mors, draai weer sump plug uit sodat olie van oliefilters gedryn kan word.
-
- Senior Member
- Posts: 466
- Joined: 07 Apr 2016 09:46
- Full Name: Anthony Forgey
- Nickname: Anthony
- Home Town: Randburg
- Current 4x4: 98 4.2D (turbo'd)
- Home Language: English
- Has thanked: 147 times
- Been thanked: 186 times
Re: 'n Morsige affêre
if this works it will be brilliant!petrol wrote:Olie filters ruil op alle engines is gewoonlik n gemors maar kan net die gemors dink op die 4.2 diesels. Wat ek altyd doen, tap olie af dan draai sump plug net met hand so halfpad terug, start engine sonder olie vir so 5 sekondes en sien daar is olie filters leeg gepomp, ruil nou filters sonder om te mors, draai weer sump plug uit sodat olie van oliefilters gedryn kan word.
Intelligence is measured in smarts, stature is measured in hearts
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: 'n Morsige affêre
ek verstaan nie die probleem nie ??
'n man wattie nie olie lyk en ruik as hy [kastag] aan ie kar gwerk het 'ie se vrou dink hy lieg vir haar.
mens doen so een keer per 100 000 km ratkasse se olies op n Patrol .. dit van my 3 jaar maar die gewone siel vat VYF jaar tussen ruile [en meeste hat dan hoeka al n anner mouster aangeskaf ] Sooooo, EEN olie stink in vyf jaar klink vir my na "good going"
[Moruti .. my bydrae tot jou grappige storie
'n man wattie nie olie lyk en ruik as hy [kastag] aan ie kar gwerk het 'ie se vrou dink hy lieg vir haar.
mens doen so een keer per 100 000 km ratkasse se olies op n Patrol .. dit van my 3 jaar maar die gewone siel vat VYF jaar tussen ruile [en meeste hat dan hoeka al n anner mouster aangeskaf ] Sooooo, EEN olie stink in vyf jaar klink vir my na "good going"
[Moruti .. my bydrae tot jou grappige storie
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- ChristoSlang
- Patrolman
- Posts: 851
- Joined: 07 Apr 2009 16:54
- Full Name: Christo van Rensburg
- Nickname: ChristoSlang
- Home Town: Pretoria, ZA
- Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Location: Garsfontein, Pretoria
- Has thanked: 17 times
- Been thanked: 116 times
Re: 'n Morsige affêre
My laaste pogings was om Chuck teen 'n linkerhelling te parkeer sodat die filters leegloop voor ek hulle ruil. Daarna het ek die plan omgekeer en hom teen 'n regterhelling parkeer sodat die olie nie by die filters uitloop wanneer ek hulle afhaal nie. Nie een van daai planne was juis suksesvol nie - die olie het maar steeds maar net oral uitgestroom.petrol wrote:Olie filters ruil op alle engines is gewoonlik n gemors maar kan net die gemors dink op die 4.2 diesels. Wat ek altyd doen, tap olie af dan draai sump plug net met hand so halfpad terug, start engine sonder olie vir so 5 sekondes en sien daar is olie filters leeg gepomp, ruil nou filters sonder om te mors, draai weer sump plug uit sodat olie van oliefilters gedryn kan word.
Ek gaan verseker die "filters leegpomp" ding volgende keer doen...
-
- Patrolman 1000+
- Posts: 1402
- Joined: 24 Feb 2014 15:33
- Full Name: Errol Wilken
- Nickname: Wilkie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1999 4.5 GRX Nissan Patrol
2004 BMW 3.0D X5 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 69 times
- Been thanked: 92 times
Re: 'n Morsige affêre
I cant believe you oaks with the koorstene battle so much just to drain oil and filters.......must say then this one is for the petrol heads
Who is online
Users browsing this forum: Bing [Bot], Google [Bot] and 40 guests